Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Klein Erf"Ons gewildste dorp, heerlike weer, sal weer terug gaan, wil daar aftree!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Anna's Place"Effe vol oor Desember. Sal volgende keer op ander tye kom."
Suiderstrand, Escape From Cape Town
Linga Longa Beach Cottage"Pragtige plek, maar pasop vir die pofadders!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Blou Deur"Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete. "
Witsand, Escape From Cape Town
The Whale View"Beslis 'n plek wat ek weer wil besoek. Rustige atmosfeer, pragtige huise en vriendelike mense!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobs Bay Apartments"Jacobsbaai is baie lekker en rustig. 'n Wassery sal dalk 'n goeie idee in die area wees."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Muir Holiday Flats"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Rock"Pringlebaai is baie mooi en het lekker plek vir fietsry."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Palma Christi Guest House"Baie verbaas oor die grootte van die dorpie, maar baie oulik. Die restaurant 'Flames Grill & Pub' het die beste seafood platter in die Wes-Kaap."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Wave Song"Lambertsbaai is voorwaar 'n unieke plekkie. Ons het ook heerlik geëet by Isabella's. Wonderlike ervaring."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Rising Wave"5 ster. Struisbaai het ons harte gesteel. Ons sal nêrens anders weer vakansie hou nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Cape"Parenoster is asemrowend mooi. So jammer dat foutiewe uitverhuring van huise en petty crime sal veroorsaak dat mens nooit weer daar sal oornag nie!"
Suiderstrand, Escape From Cape Town
Then Sings My Soul"Rustige dorpie sonder winkels en 'n gedruis. Jy kan lekker ontspan en die see geniet."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Bettiesbaai en omgewing, 'n snoesige plekkie waar daar liefde en vrede in die lug hang en waar die seemeeue en die see en hul mense jou gasvry, vriendelik en hartlik ontvang."