Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6477 resensies.
"Ons het spesifiek 'n ekstra dag gebly om Graaff-Reinet en omgewing te verken - en sal in die vervolg sal ons weer so maak aangesien daar nog so baie is om te sien en doen."
"Dit was ons eerste keer daar. Die enigste probleem is beskikbaarheid van winkels. En ongelukkig eis die droogte sy tol. "
"Tipiese klein Karoo dorpie. Ons het baie lekker geëet by die Royal Hotel wat uit hulle pad gegaan het om ons te help 15 min nadat hulle al toegemaak het."
"It is perfect for hikers and people who can enjoy the tranquillity and beauty of the mountains."
"Quirky and quaint little town in the Karoo. Worth a visit if you are in the area."
"Dit is 'n pragtige dorp waar mens kan rus met baie om ook te doen as jy wil besig bly."
"Pragtige natuurskoon, maar die dorp is verwaarloos en daar is min plekke om kos te koop. "
"Ongelooflike natuurskoon en heelwat besienswaardighede. Kultuurskatkis in 'n pragtige vallei. "
"Rustige stranddorp in 'n lieflike omgewing met baie besienswaardige. Sal volgende keer langer daar wil vertoef."
"Dalk net die aanwysingsborde vanaf die hoofroete duideliker aanwys met rigtingborde."
"Seaview het baie ongemaklike rotse om op te loop. Maar daar is wel baie see lewe soos dolfyne, seekatte, seesterre, alikreukels en vissies om te aanskou."
"Pragtige, geskiedkundige dorp. Besoek gerus die kerk in die middel van die dorp."
"Heerlike strand, geskik vir klein kindertjies. Baie rotspoele waar kinders en honde kan baljaar. "
"Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa."
"Centrally located, peaceful and beautiful. You can travel any direction to view all listed sights."
"Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around."
"Dankie aan Oom Chris en Tannie Monica vir julle gasvryheid. Genoeg spasie, voldoende kaste en vol DStv. Toesluit-motorhuis. Spar en Pick n Pay is loopafstand."
"Port St Johns het baie om te bied. Die natuurskoon is besonders! Die mense is vriendelik, behulpsaam en goedgesind. "
"Awesome place, lovely beaches. Boknes is just around the corner with the most beautiful beach. Overall, the Sunshine Coast is highly recommended."