Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Garden House and Cottage

"Lovely interesting place with many places to visit in the area."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Maybe more variety for breakfast. But still good."

Bushmans River, Oos-Kaap

Slipway SC

"Rustig en pragtig! Gunsteling vakansiebestemming! "

Greater Addo, Oos-Kaap

SANParks Addo Rest Camp

"Beslis my gunsteling Nasionale Park."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Old Butler House

"Die onversorgde rommel verspreiding in die woonbuurte by die ingang van die dorp vanaf Port Elizabeth laat 'n baie negatiewe indruk."

Port St Johns, Oos-Kaap

The Spotted Grunter Resort

"Quaint little town. Lovely river and lagoon. "

Ferreira Town, Oos-Kaap

Villa Arte 5

"The town is safe for visitors."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments

"Bluewater Bay has all the necessary amenities close by which helped make our holiday enjoyable. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Baie om te sien. Wonderlike eetplekke met goeie diens."

Ferreira Town, Oos-Kaap

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Ferreira Town, Oos-Kaap

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige dorp wat die geskiedenis pragtig uitbeeld."

Gonubie, Oos-Kaap

Chanteclear

"Best kept secret in South Africa."

Keimond, Oos-Kaap

Tuck Inn

"Ongelooflike strand met baie vriendelike mense en heerlike eetplekkies."

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Embo Guest Villa

"Bluewater Bay was really quiet and the beaches aren't the best, but it's located close to the highway. It's perfect for me as I travelled back and forth to PE and it didn't take me more than 15 minutes to get to my locations. Very underrated area and won't mind staying in the area again when on holiday."

Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages- Cyriacus

"There is nothing in terms of shops to even buy the basics. Gravel access roads with nearest town 50+ km's away. Very rustic, clean little town and close to Tiffindell Ski Resort."

Oviston , Oos-Kaap

Siloam Village

"Ek weet nie of dit ‘n destination dorp is nie. Maar dink dis ‘n lekker plek om te stop op pad iewers heen. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Little Rose Self-Catering

"Strate se lyne moet meer sigbaar gemaak word, andersins 'n baie lekker plek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Die bevolking is ingestel om besoekers uit te help en by te staan."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Dit was 'n wonderlike ervaring! Mooi dorpie en het absoluut heerlik gebly. "

Matatiele, Oos-Kaap

Resthaven Guesthouse

"Trip to Matatiele more than worthwhile."

Gonubie, Oos-Kaap

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Gonubie het baie beperkte toeriste-attraksies en is wel beskikbaar in omliggende areas waar jy sal moet ry om dit te kan benuttig."

Glengariff, Oos-Kaap

Glen View Cottage

"Beach was clean and many places to visit."

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"Ek persoonlik dink nie Humansdorp self is veel meer as 'n klein, slaperige, plattelandse dorpie nie. Maar dit is baie naby aan Jeffreysbaai, St Francis, Oesterbaai en net 'n uur of so se ry van verskeie lieflike strande by plekke soos Stormsriviermond en Plettenbergbaai. 'n Baie goeie basis vanwaar jy allerhande wonderlike plekke kan besoek. En die dorp het genoeg supermarkte en "Fast food"-winkels om jou maag permanent vol te hou, asook meeste van die groot banke. Die inwoners is vriendelik en behulpsaam. "

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Was te kort daar om meer uit te vind. Sou dit dalk help om wanneer ek 'n dorp search vir blyplek dalk ook 'n skakel na doendinge in die dorp ook by te sit?"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

The Ibis Lounge

"Dor en droog vir nou - lyk my Des en Jan is die warmste maande, so dit kan warm raak in dié tydperk! Interessante plekke om te besoek, veral vir die wat belangstel in fossiele en hulle geskiedenis! As jy van alles wil wegkom en sterrekyk, is dit die plek! Koop 'n uiltjie by die Uilhuis, ry op 'n donkiekar, en gaan kyk na die mooi kerk as jy net daar oornag op pad see toe of huis toe, anders verken die area 'n bietjie langer saam met Graaff-Reinet en omgewing."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middleburg is really more of a sleepover town. Very small. "

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"Sal nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar is naby die werklike toeristebestemmings! "

Blad
Blad 123 - Wys 3661 tot 3690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang