Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6477 resensies.
"Ons neem gereeld hier deel aan sport en buitelewe, kamp ens. Naby om te besoek en tog ook voel dit na 'n goeie wegbreek."
"'n Absolute treasure. Baie kulturele en geskiedkundige dorpie. Spandeer gerus tyd in Graaff-Reinet, u sal nie spyt wees nie!"
"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."
"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Obesa kwekery is baie uniek en bewonderswaardig. Die middedorp rondom die kerk was teleurstellend met vullis en drankbottels orals."
"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "
"'n Baie geskiedkundige dorp met baie museums en besienswaardighede soos die vetplantkwekery en die Vallei van Verlatenheid."
"'n Pragtige stad waar mens die trots van die inwoners op hulle stad kan waarneem. Die strate is silwerskoon - geen rommel of gate. Die historiese boustyle in puik toestand. Genoeg pad predikante. Die "Valley of Desolation" is 'n moet sien."