Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Ons het 4x4 roetes in die omgewing kom ry. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View"Morgan bay is a lovely holiday destination, only problem is that there is only 1 shop. Could be more places to shop."
"Dis jammer dat die museum en inligting gesluit was 15:00 in die middag. Het spesiaal daarna toe gery om van my geskiedenis na te vors. Die kerk was ook gesluit wat jammer was. "
"Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom."
"Shop and restaurant hours were pathetic and people working in shops need to learn to be kinder and more friendly. "
"Die strand is wonderlik en die see net so. Het lekker in die middae op hierdie strande geloop."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Elsa's"A quaint and safe seaside village with friendly and helpful community members. "
Blue Horizon Bay, Eastern Cape
Angels Rest"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."