Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
"Baie rustig skoon en daar is alle winkels wat jy nodig het. Die verkeer kan erg raak in oggende uit na die N2-hoofweg. Nadeel is dat daar nie 'n afrit op die N2 van Oos-Londen kant af is nie. Daar is net die ou pad wat baie nou en sleg is."
"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
"Unfortunately we did not spend more time there. Very nice location and the views are breathtaking. The Kei - Morgans Bay area is a gem for this country."
"There's not much to do and the water is too cold for swimming. Otherwise Gonubie is a fantastic place to stay. "
"Plaasomgewing is pragtig, Maclear dorpie het nie beïndruk nie. Maar 'n goeie oorslaap geleentheid. "
"Gaan eet beslis by Buffalo Dan. Kos is smaaklik, porsies groot en pryse baie billik."
"Dit voel half onregverdig dat die gewone mens nie toegang het tot die pragtige Marina nie - hoekom net vir die selected few? Daar kan gerus meer eetplekkies op die strandfront of by die Pier wees."
"Ons het The Aloe House as basis gebruik vir 'n troue wat by die Areena River Resort plaasgevind het - is direk langs The Aloe House. Het dus nie die naweek gebruik as ontdekkingsgeleentheid nie."
"Mooi dorpie vir rustige wegbreek. Heelwat plekke in omgewing om te besoek."
"Ruim tyd in om die Vallei van Verlatenheid te besoek as jy in Graaff-Reinet is, dis 'n asemrowende uitsig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Die beste stad in die land! Alles is hier wat 'n mens wil hê. Die see, die natuur, wild-lodges en indien jy iets wil koop of vermaak wil hê, is daar winkels en opvoerings genoeg!"
"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"