Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Tyday Accommodation"Port Elizabeth se weer sit my heeltemal af. Hul inkopiesentrums het egter baie winkels wat ons in die Vrystaat nie het nie. Bekostigbaar."
"Bekoorlike dorp. Heerlik om nog tot 21:00 by die Spar te kon inkopies doen na 'n lang dag op die pad. "
"Om die oujaar in Nieu-Bethesda af te sluit, is 'n onvergeetlike ondervinding wat elkeen aan hom-/haarself verskuldig is."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique B&B"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."
"Excellent for hiking and cycling and enjoying nature. Unexpectedly cool in summer."
"Ons is Oos-Londen toe om te gaan geocache en dié het aan al ons vereistes voldoen. Ons het lekker geëet en gefliek terwyl dit gereën het."
"Lekker skaapvleis by Kamdebo Slaghuis. Heerlik geëet by Coldstream Restaurant. Kamdebo Park en Vallei van Verlatenheid 'n absolute moet."
"We only stayed one night, but it was beautiful along the river and the locals were friendly when we greeted them while they were fishing. Good restaurants."
"Lekker klein dorpie met vriendelike mense en stories. Die sterrekyk kan mens vir niks verruil nie"
"We loved staying with them. It's in a beautiful remote location to get away from the noise. Just what we were looking for. Rooms were clean and neat and new. Lovely view and close to the beach to take a walk along."
"A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House."
"Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies."
"Port St John's was 'n teleurstelling. Dit lyk asof dit dalk in die verlede 'n mooi dorpie was, maar dit is nou vervalle en vuil. Die natuur is egter nog steeds asemrowend."
"Die dorp en die Kamdeboo Nasionale Park regverdig beslis meer as een dag se besoek."
"Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel."
"Ons besoek Graaff-Reinet gereeld, en dit bly steeds 'n sjarmante vakansie bestemming."