Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Gemaklike oornagplek as mens vêr moet reis. Nie rerig 'n toeristebestemming nie, maar gerieflik geleë, amper halfpad na enige bestemming."
"Slaggate en die "speed humps" in Stutterheim. Pasop vir hoë spoed-bestuurders. "
"Ons het middag 14:00 in Cradock geariveer en kon die middag nog 'n hele Zebra Park roete ry voor hek toemaaktyd 18:00 aangesien dit so na aan die dorp is."
"Boknesstrand is voorwaar 'n versteekte diamand. Skoon en rustig. Dit is ongetwyveld die perfekte wegbreek vir die stad-voos vakansieganger."
"If the municipality could just fix the potholes in Vincent and East London then it will be a pleasure to stay there for a holiday."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Jenny's Guest House"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "
"Die vierde oudste dorp met baie geskiednis binne die grense en omliggende area. Dorp binne in 'n wildspark geleë met diere sigbaar vanaf paaie in en uit die dorp."
"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"
"Dit is n tipiese Karoodorpie met heelwat ou gerestoureerde huise direk op die straat wat vir ons baie mooi was. Ons het 'n draai deur die dorpie gery en dit lyk netjie. Daar is 'n paar eetplekke en ook is daar winkels vir kosaankope."
"Met die verbeterings aan die pad van Queenstown - deur Lady Frere en Elliot en dan deur na Matatiele - neem hierdie reis jou deur van die mooiste dele van ons land en met 'n ongelooflike berglandskap. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
Addo Elephant Park, Eastern Cape
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
"Hogback is sprokiesmooi met vriendelike mense. Net jammer baie van die plekkies was toe a.g.v. 'n besige lang naweek. Uitstaande plekke. Lighthouse Ranch, Fairy Garden, Butterfly Bistro."
"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."