Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.

Wavecrest, Oos-Kaap

Dirkies Dream Beachfront

"Baie mooi en is altyd skoon."

Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

JBay Zebra Lodge

"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Seester Strandhuis

"Pragtig skoon en netjies."

Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages- Cyriacus

"Die moeite werd om die pad aan te durf!"

Patensie, Oos-Kaap

DeMist Cottage - Old Bearie

"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."

Middelburg, Oos-Kaap

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Was aangenaam verras. Graaff-Reinet is vol interesante winkels en restaurante, so baie graag meer tyd daar wou spandeer!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Die Camdeboo Natuurreservaat naby Graaff-Reinet is beeldskoon mooi. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Die dorp is baie skoon met vriendelike en behulpsame mense."

Gonubie, Oos-Kaap

Seaside The Villa's

"Ideaal vir gesinsvakansies. Veilig, stil en naby aan alles!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Lekker en interressante dorp om 'n lang reis te onderbreek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Thyme and Again B&B

"Genoeg om te sien en doen. 3 dae nodig vir alles."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Mooie dorp en interessante ongewing."

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Mooi, skoon dorp."

Port Alfred, Oos-Kaap

Hibiscus House

"Lekker plek om uit te span. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Mens behoort 'n paar dae oor te bly om die dorp en omgewing te kan verken - dit is beslis die moeite werd om op pad hier 'n tydjie oor te staan."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Woodlands Cottages and Camping

"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "

Aberdeen, Oos-Kaap

Pagel House B&B

"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Netjiese en skoon dorp. Inwoners baie vriendelik en gasvry."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"Gaan eet by Polka! Kos en atmosfeer is in 'n ander klas!"

Gonubie, Oos-Kaap

111 Rose and Ale

"Dis 'n baie lekker toeristebestemming. Veilig, en rustig net wat mens nodig het vir 'n vakansie!"

Oos-Londen, Oos-Kaap

The Artist's Escape

"Kan nie glo dit het soveel jaar vir my gevat om in Oos-Londen te kom nie, pragtig!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Stemar Self Catering Guest House

"Besoekers aan Graaff-Reinet moet beslis Camdeboo Nasionale Park besoek, en meer spesifiek die Valley of Desolation. Verdermeer, as tyd dit toelaat, 'n uitstappie na Nieu-Bethesda sal ek hoog aanbeveel. "

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Irelander Self-catering Flats

"Cradock word dikwels gesien as 'n plek om brandstof aan te vul of om iets te ete te kry. Daar is veel meer te sien en te doen. "

Marina Martinique, Oos-Kaap

Abundance

"Puik area/bestemming."

Blad
Blad 186 - Wys 5551 tot 5580
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang