Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6442 reviews.

Paradise Beach, Eastern Cape

Marine Paradise Guest House

"Beeldskone strand! Ons sal beslis terugkom!"

East London, Eastern Cape

Blues at Bonza Bay Beach

"Beautiful clean place, friendly people!"

Gonubie, Eastern Cape

Chanteclear

"Gonubie is 'n groot geheim - dit is by ver een van die mooiste see-plekke in Suid-Afrika, maar sonder die maal en malheid van die Suidkus en ander gewilde seevakansie-plekke. Ons sal weer gaan!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Camdeboo Cottages

"Mooi skoon dorp met baie om te sien!"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

FunkyTown

"My hartsbestemming."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Water Tower

"Nieu-Bethesda is kos vir die siel. En die mense is almal so ongelooflik vriendelik en goed gemanierd."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorp. In die verlede was die kerk saans verlig, en dit was 'n wonderlike attraksie en goed vir fotografie. Ons verstaan dat dit nou moontlik duur is, maar miskien kan die ligte op spesifieke aande vir spesefieke tye aangeskakel word, afhangende van die tyd van die jaar en as dit goed donker is."

Cannonville, Eastern Cape

Emerald Cottage

"Cannonville is perfectly situated to tour the area. Near to everything, but quiet. The hosts are absolutely fantastic!"

Cannonville, Eastern Cape

Emerald Cottage

"Dit is naby genoeg aan die Addo Olifantpark en reisgidse is beskikbaar om jou te neem. Dit is dus nie nodig om met jou eie vervoer op die grondpaaie te ry nie."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Spandeer meer tyd daar om by alles uit te kan kom."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Baie om te sien in die interessante plek."

Rhodes, Eastern Cape

Amanzi Empilo Bungalow

"Verrassend mooi en besonder interessant. Die moeite werd om te gaan besoek."

Maclear, Eastern Cape

Oak Lane Bed & Breakfast

"Slaap oor op 'n gasteplaas soos Fairbairn en sien al die pragtige natuur soos die Tsitsavalle."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Dit is 'n baie mooi en skoon dorp en daar heers 'n baie lekker atmosfeer in die aand. Die mense is baie vriendelik. Volgende keer sal ons langer bly. "

Aberdeen, Eastern Cape

Pagel House B&B

"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorpie. Die aandete by Vileira was 'n fees. Page House bly 'n wenner."

Aberdeen, Eastern Cape

Pagel House B&B

"Aberdeen is 'n klein dorpie wat 'n heel aangename plekkie is om te rus en om die lang pad Kaap toe 'n bietjie te onderbreek."

Wavecrest, Eastern Cape

Dirkies Dream Beachfront

"Mooi en goeie akkommodasie."

Gonubie, Eastern Cape

111 Rose and Ale

"Enige toeris se droombestemming. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Die groot kerk is 'n moet sien, so ook die historiese geboue."

Lady Grey, Eastern Cape

Lupela Lodge Look Out River Cottage

"Dis in 'n pragtige omgewing geleë, met goeie teerpad toegang. As mens van die toeristebestemmings wil besoek in omgewing is 'n hoër voertuig aan te beveel, want die grondpaaie is redelik sleg, veral na die reën."

Oviston , Eastern Cape

Siloam Village

"Lekker, veral as 'n mens 'n boot het. "

Rhodes, Eastern Cape

Walkerbouts Inn - Rhodes

"Pragtige plekkie! Die inwoners doen regtig moeite om dit te bemark."

Gonubie, Eastern Cape

The Birdhouse

"Gonubie is regtig 'n ou juweeltjie van 'n dorp. Lekke man lekke!"

Page
Page 200 - Showing 5971 to 6000
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers