Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.
"Dit is 'n wonderlike en interessante dorpie. Ek sal weer kom kuier en langer tyd daar wil spandeer."
"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."
"Very nice restaurants in town. Close to Camdeboo National Park where you should really visit the Valley of Desolation and do the game drive."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Bartholomew's Loft"Some restaurants other than the Spur would be great!"
"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."
"Pragtige dorp, 'n moet vir reisigers wat in die rigting gaan. Die hoofstraat kan dalk misleidend wees, besoek die dorp deur oor te bly en beleef al die mooi dinge."
"Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."
"Baie lekker vakansiedorp met baie aktiwiteite en interessante restaurante. Veral aangenaam as die meeste mense na nuwe jaar vertrek."
"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."
"Wonderlike stil plekkie, ongerep en veilig. Ons hoop dit bly so en word nie gekommersialiseer soos soveel ander juwele nie."