Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Oos-Londen, Oos-Kaap

Sleepwell BnB

"East London is beautiful."

Gonubie, Oos-Kaap

Bon à Vie

"Kort 'n paar restaurante, het baie wegneemete plekke maar nie rerig restaurante nie."

Wavecrest, Oos-Kaap

Surfpoint 9

"Wavecrest is a very beautiful area."

Gonubie, Oos-Kaap

93 On Main

"Benodig nog sitplek vir die mense wat nie strand toe gaan nie, maar wat wil net sit en kyk vir die see. "

Nahoon Strand, Oos-Kaap

Springtide Studios

"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Camdeboo Cottages

"As oud- Graaff-Reinetter is dit altyd lekker om weer die dorp te besoek."

Gonubie, Oos-Kaap

Ocean Bed

"Baie oulike bestemming, strand pragtig, veilig en ongerep."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Merk van straatname sodat die inligting leesbaar is, sou aanbeveel kon word. Raak rof as mens moet raai wat daar in wit op 'n ligblou agtergrond geskryf staan."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Wat 'n pragtige dorp! Mense ook baie vriendelik. "

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Eintlik maar net vir deurry of bly vir Bergkwaggapark toegang, hoewel die Olive Schreiner museum op die dorp oulik is om te besoek. Vergeet van die Craddock Four memorial - dis 'n ruine."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Elke's Guesthouse

"Moenie daar gaan as jy Hillbrow geniet nie, dis 'n plek om jou batterye te herlaai! Die dorp is baie lekker vir kuier met mense en om te stap waarheen jy wil gaan. Die stofpaaie en leikanale gee dit daai historiese gevoel. "

Addo, Oos-Kaap

Homestead B&B

"Die Addo Nasionale Park is beslis 'n besoek en die moeite werd. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Eagle's Nest

"Pionier Restaurant het heerlike kos met puik diens. Pryse is heel bekostigbaar. Goeie verskydenheid wyn."

Gonubie, Oos-Kaap

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ligging absoluut pragtig behalwe die straate is in 'n baie, baie slegte toestand en ek verstaan daar word niks aan gedoen nie. Is 'n probleem om die potholes te mis en dit is die mening van baie besoekers met wie ons in die gesels gekom het."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Heerlike stil dorpie met goeie kos en grasvryheid."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Aandster

"Maak asb. die aanbevole roete na die plek meer duidelik. Ons GPS het ons met 'n ompad deur boere se plase geneem en is die pad nie geskik vir normale voertuie nie. Met die terugkeer het ons ontdek daar is 'n beter pad wat byna heeltemal geteer is maar die afdraai is heelwat noord van Graaff Reinet."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Was baie teleurstellend dat daar slegs 3 restaurante oop was waarvan slegs een plaaslik was. Was nietemin 'n pragtige bestemming. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Baie om te doen en twee dae was nie genoeg nie. Onthou om plek te bespreek vir ete by 'n restaurant - veral oor Desember. Anders kry jy nie plek om aandete te geniet nie!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Mooi skoon, jy kan sien die mense gee om vir hulle plekkies. Vriendelike polisie oral (akademie is op Graaff-Reinet), moet verseker die veiligste dorp in die land wees. 'n Dag in die Camdeboo Reservaat is die moeite werd."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Jenny's Guest House

"Roads and buildings need to be upgraded."

Somerstrand, Oos-Kaap

Millard Crescent Guest House

"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kingfisher Lodge

"Kan Graaff-Reinet aanbeveel as toeristebestemming."

Gonubie, Oos-Kaap

Bon à Vie

"Awesome strand en natuurskoon."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Pragtige boomryke breë strate. Lieflik!"

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Sea Whisper Guest House

"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Bartholomew's Loft

"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."

Blad
Blad 206 - Wys 6151 tot 6180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang