Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"As jy gaan shop by klerewinkels, vind uit oor die specials anders is die pryse te hoog vir Jan en alleman."
"Graaff-Reinet het sy outydse prag verloor soos enige ander kleindorpies regoor die land, Wes-Kaapse dorpies uitgesluit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
420 on Cape"Gqeberha is a very beautifully place to be. Thank you, indeed it is a friendly city."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Willieweggie"Beautiful little village on the sea. Very friendly and safe environment. Lots of outdoor activities"
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Crawford's Beach Lodge"Daar is vreeslik baie dinge om te doen. Wat ek mis is restaurante en kruideniersware winkels, maar verstaan dat dit seker te moeilik is om daar 'n bestaan te maak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Hobie Beach Guest House"We loved Port Elizabeth! First time there and we will definitely go back."
"Fantastiese natuurskoon en baie rustige atmosfeer. Goeie restaurante. Sal Hogsback weer besoek om verder te ontdek. Jammer dat die veelbesproke feetjies verhuis het."
"Very interesting historical buildings that are well preserved. A nice little museum and old buildings that can be visited. The town has character."
"Dit is 'n plek wat mens in jou leeftyd wil sien en nie noodwendig weer na sal terugkeer nie."