Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5540 resensies.
Lanie D. - 7th November 2018
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Sien sterre.
Paul K. - 7th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is beslis 'n besoek werd.
Chanelle G. - 7th November 2018
staying in Newtonpark, Oos-Kaap
Perfect location.
William C. - 7th November 2018
staying in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap
Don't forget to take sunscreen and plenty of water!
Alex J. - 6th November 2018
staying in Seaview, Oos-Kaap
Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie.
Hein B. - 6th November 2018
staying in Keimond, Oos-Kaap
Kort 'n plek om ontbyt te eet.
Petro G. - 6th November 2018
staying in Kabeljous, Oos-Kaap
Sien sterre.
Harry H. - 5th November 2018
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af.
Jana J. - 5th November 2018
staying in Lorraine, Oos-Kaap
Was heeltyd op hoogte gehou, baie dankie hiervoor.
Meagan S. - 5th November 2018
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Beautiful holiday destination.
Val D. - 5th November 2018
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Wavecrest is central to the beach and reasonably close to shops, petrol station and restaurant.
Lizal V. - 5th November 2018
staying in Marina Martinique, Oos-Kaap
Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig.
Riana M. - 5th November 2018
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
Vir my persoonlik was die mense van die omgewing die aantrekkingskrag, so vriendelik!
Renelda A. - 4th November 2018
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Stil en rustige omgewing. Winkels en see is als lekker naby. De Gamma is waar als gebeur.
Dave R. - 4th November 2018
staying in Alexandria, Oos-Kaap
The village could do with a decent restaurant for the tourist trade!
Callie L. - 4th November 2018
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit is 'n pragtige ou dorpie en word so mooi gerestoureer. Daar is ook 'n lieflike Vet plant Kwekery en goeie restaurante.
Tom U. - 4th November 2018
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie.
Janetta V. - 3rd November 2018
staying in Kaap St. Francis, Oos-Kaap
Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke.
Janetta V. - 3rd November 2018
staying in Sunland, Oos-Kaap
Sou graag in ander seisoene ook daar wou kuier, al die bedrywighede rondom die plaaslike boerdery beleef.
Justine P. - 3rd November 2018
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
Baie mooi plek. Rustig en mooi skoon.
Adriaan L. - 3rd November 2018
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
Baie besige dorp wat nie baie skoon gehou word nie, nabygeleë plekke kan besoek word.
Amalie J. - 2nd November 2018
staying in Patensie, Oos-Kaap
Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf.
Amalie J. - 2nd November 2018
staying in Humansdorp, Oos-Kaap
Vir ons was Humansdorp net 'n oornagplek, maar daar is moontlikhede om te ondersoek met 'n langer verblyf.
Len S. - 2nd November 2018
staying in Walmer, Oos-Kaap
Naby aan meeste van die winkelsentra wat ons besoek.
Tinkie S. - 1st November 2018
staying in Kabeljous, Oos-Kaap
Kabeljous is veiligheid en reg by die see. Ideaal vir gesinne met kinders wat hou van die see en sand. Winkels en groot inkopiesentrum nie ver nie.
Willem P. - 1st November 2018
staying in Middelburg, Oos-Kaap
Vrij saaie plek maar als je er tijd voor neemt blijkt de geschiedenis heel roerig te zijn dat zie je ook op de begraafplaats.
Tom U. - 1st November 2018
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Ons het liewer in Ivy Cottage gebly waar dit knus, warm, gerieflik en beskut was.
Sam K. - 1st November 2018
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Was aangenaam verras met wat hierdie kusdorp die besoeker bied. Baie mooi strande.
Hendrik D. - 1st November 2018
staying in Sunnyside, Oos-Kaap
Grahamstad het pragtig historiese geboue en museums om te besoek.
Hugh C. - 1st November 2018
staying in St Georges Park, Oos-Kaap
Visited the gallery which was good.
Fanti H. - 31st October 2018
staying in Paradise Beach, Oos-Kaap
Definitief 'n moet vir enige reisiger. Fantastiese nimmereindigende, pragtige skoon strand. Kan vir ure aaneen stap sonder enige vreemde mense of wesens. Nie oorbevolk nie. Inteendeel, geen mense wat kuier op die strand nie. Hier en daar iemand wat stap met vriend of dier. Verlief op die plek.
Ray H. - 31st October 2018
staying in Steynsburg, Oos-Kaap
Will very definitely stay there again!
Bridget W. - 31st October 2018
staying in Molteno, Oos-Kaap
The only reason I go to Molteno is for business.
Chanteaul R. - 30th October 2018
staying in Theescombe, Oos-Kaap
Baie stil en sentraal aan malls en strand binne kort afstand.
Jolandi G. - 30th October 2018
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Port Alfred is 'n gesins-vakansiedorp en as 'n jong gesin was ons baie beïndruk met die dorpie.
Ansie . - 30th October 2018
staying in Seafield, Oos-Kaap
Seafield is 'n fantatiese bestemming. Groot, oop strande, skoon en nie baie ander mense nie. Strande lyk dierevriendelik. Almal bring hulle honde daarheen. Was 'n plesier om te sien hoe almal dit geniet.
Hendrik D. - 30th October 2018
staying in Kabeljous, Oos-Kaap
Pragtige omgewing om vakansie te hou. Goeie inkopiesentrums om jou honger te stil. Mooi strande om te geniet.
Sakkie E. - 30th October 2018
staying in Keimond, Oos-Kaap
Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar.
Sonia B. - 30th October 2018
staying in Port Alfred, Oos-Kaap
Lekker dorpie, binne en buite seisoen. So baie om te doen.
Sonja C. - 29th October 2018
staying in Somerset East, Oos-Kaap
As gevolg van stakings was die strate verskriklik vuil gewees.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za