Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6445 resensies.
"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."
"Didn't experience problems when going around. No theft and no robbery. Safe place to travel to. Road sings are visible."
"Mooi dorpie, maar ongelukkig is die paaie, soos by ander dorpe ook, baie sleg!"
"Cape St Francis is breathtakingly beautiful, with big white beaches ideal for a summer holiday. The unspoiled nature reserve brings calm and quiet to the area. I would recommend Cape St Francis as a holiday destination."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Blu Bed & Breakfast"Begin van Tuinroete en naby soveel toeriste-aanloklikhede dat jy nie een vervelige dag sal hê nie. Boonop is die verkeer so rustig!"
"Slegs 2 eetplekke was oop vir ontbyt op Sondagoggend. Het iets spesiaal gesoek vir ons 40ste Anniversary. Was teleurstellend!"
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Bartholomew's Loft"I really love Grahamstown, but I think it has become somewhat rundown and badly run, which is sad."