Resensies van Oosterville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Oosterville bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
Sarel S. - 14th March 2020
staying in Oosterville
Stil en veilige buurt, naby mall en hospitaal.
Tobie V. - 1st March 2020
staying in Oosterville
Upington as toeristebestemming stel teleur!
. - 30th September 2019
staying in Oosterville
Oosterville is 'n baie rustige area, maar is steeds naby genoeg aan winkels.
. - 23rd June 2019
staying in Oosterville
Very neat neighbourhood.
. - 19th April 2019
staying in Oosterville
Quiet area.
. - 19th March 2019
staying in Oosterville
Baie goeie buurt.
. - 29th December 2018
staying in Oosterville
Een van die rustiger mooi gedeeltes van Upington.
. - 19th December 2018
staying in Oosterville
Pragtige skoon plek met mooi grasperke en stil omgewing.
. - 8th December 2018
staying in Oosterville
Medi Clinic en doktors naby. Mall ook naby.
. - 28th October 2018
staying in Oosterville
Gerieflik geleë en rustige buurt.
. - 18th April 2018
staying in Oosterville
Naby 'n winkelsentrum met baie winkel vir ma en dogter.
. - 7th April 2018
staying in Oosterville
Aangename plek.
. - 22nd December 2017
staying in Oosterville
Netjies.
. - 13th November 2017
staying in Oosterville
Baie rustig en naby winkels.
. - 16th April 2017
staying in Oosterville
Goeie oornaggeriewe.
. - 12th January 2017
staying in Oosterville
Sentraal geleë en maklik om te kry.
. - 1st October 2015
staying in Oosterville
Rustig en veilig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]