Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Oribi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oribi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oribi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oribi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oribi Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bisley, Oribi

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n S...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pietermaritzburg, Oribi

Logos Gastehuis is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. Pietermaritzburg is die administratiewe hoofstad van die provinsie en word geag as 'n Victoriaanse stad, met van die mooiste argitektuur uit hierdie er...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oribi

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville, KwaZulu-Natal

Amley B&B is geleë in die hartjie van Scottsville. Die sakekern is slegs 'n entjie ver en die nuwe Liberty Midlands Mall is slegs 10 min. se rit ver. By Amley het ons kamers wat aan mekaar gekoppel is. Die 1 k0ma...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Bellevue

25 on Q is in Hayfields, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, klein gesin en sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die tuinkothuis is op 'n r...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Bellevue

Lake Sands Manor bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil residensiële area, Hayfields, in Pietermaritzburg se buitewyke. Dié sentrale ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die area. Verblyf word...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville, KwaZulu-Natal

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Home From Home B&B is in die rustige buurt Hayfields. Sakereisigers kan heerlik hier kom rus na 'n lang dag by die werk of vakansiegangers kan net kom ontspan. Die eienaars sien toe dat alles op sy plek is om jou ve...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Jean-Lee Guest Cottages bied hoog aanbevole en geakkrediteerde B&B en selfsorg-verblyf teen 'n bekostigbare tarief aan. Volledig toegerus met 'n uitsig oor ons rustige tuin en swembad. Dit is in die historiese hoofs...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in H...

Vanaf
R489
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

58 on Military Way is 'n pragtige, gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom met 'n aparte ingang in Hayfields in Pietermaritzburg. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oribi akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za