Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6113 reviews.
"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
"Oulike plek met 'n paar goeie restaurante. Naby aan Kleinmond en Hermanus vir meer aktiwiteite."
"Witsand is 'n baie skoon en netjiese dorpie. Natuurskoon baie mooi. Die plaaslike inwoners hou die dorp netjies en is baie vriendelik. Baie dankie daarvoor."
"Sal die plek aanbeveel vir enige een wat net bietjie uit die gewoel en besige lewe wil ontsnap."
"Stukkie hemel op aarde - die natuur is asemrowend en die mense orals baie vriendelik. 'n Bestemming om jou battery te herlaai, en gee vir honde 'n paradys van vryheid om te verken."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."