Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
"Klein dorpie. Ideaal vir gesin wat rustigheid en stilte wil ervaar. Ons het die atmosfeer en gemoedelike avontuur vreeslik geniet."
"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."
"Hermanus is 'n stunning plek met redelik baie om te doen, maar die pryse is duidelik gemik op toeriste van die buiteland."
"Visit Hermanus frequently through the year. Nice shops and restaurants."
"Oulike plek met 'n paar goeie restaurante. Naby aan Kleinmond en Hermanus vir meer aktiwiteite."
"Witsand is 'n baie skoon en netjiese dorpie. Natuurskoon baie mooi. Die plaaslike inwoners hou die dorp netjies en is baie vriendelik. Baie dankie daarvoor."
"Restaurant was toe. Ons het nie geweet daar is nie 'n restaurant oop vir die naweek nie."