Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Winter is a great time to visit the Overberg - beautiful green lands punctuated with pretty canola fields."
"Augustus is nie die beste tyd om te gaan nie, maar dink dit sal heerlik wees in die somer. "
"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."
"Baie woelig. Baie mooi strande. Naby baie besienswaardighede. Ideale basis vir omliggende besienswaardighede. "
"I feel the Overberg is very under appreciated. The people are friendly. They literally welcomed us with open arms. The restaurants were excellent and the company was fabulous. Not to mention everything that you can see and do."
"If you are not an adventure seeker then there is not much to do in Gansbaai. If you want to relax, walk on the beach and relax, then this is the place to be."
"It is a beautiful town with lots of places to visit and several restaurants to eat at. The nature is beautiful."
"Riviersonderend is maar 'n dorpie waar daar min aangaan. In hierdie tyd is dit moeilik te oordeel. "
"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."
"Hermanus is a great holiday destination with all the necessary amenities close by."
"A lovely place to relax, swim take long walks on the beach, visit the cave and buy fresh fish out of the boat, from the Harbour. Willenes is a cozy little family restaurant on the beach if you don't feel like cooking. "