Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.

Bredasdorp, Overberg

Middeldam Farm House

"'n Nuutgevonde diamant. Moet teruggaan om meer te ervaar."

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"Daar is nie veel om te doen nie. Maar die kos by restaurante is baie billik geprys en baie goeie gehalte."

Swellendam, Overberg

Bergview Guesthouse Swellendam

"Beautiful klein dorpie, met baie uitstekende restaurante. Volgende jaar weer terug."

Swellendam, Overberg

Aviento Guesthouse

"De Vagebond Restaurant was heerlik en sal verseker weer daar wil kuier!"

Grabouw, Overberg

Aloe and Agapanthus Cottages

"Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area."

Arniston, Overberg

Arniston Spa Hotel

"'n Absolute blink diamant om te ontdek!"

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Rustige omgewing en vriendelike mense."

Hermanus, Overberg

403 on Main

"Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek."

Hermanus, Overberg

Harbour House Hotel

"Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte."

Kleinmond, Overberg

Lekkerus

"Dit is 'n lekker plek."

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"Mooi skoon kusdorpie."

Struisbaai, Overberg

Bastion Coastal

"Dis baie mooi daar."

Swellendam, Overberg

Dolittle Cottages

"Interessante, mooi historiese plekkie!"

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"We were pleasantly surprised. Lovely little town, great eateries. We loved that Swellendam. Was just minutes away from the berry farm."

Greyton, Overberg

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Klein dorpie met groot atmosfeer. Sal weer gaan!"

Stanford, Overberg

Stanford Hills Estate

"In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik. "

Franskraal, Overberg

Leegle

"Baie veilige sekuriteitarea."

Kleinmond, Overberg

Picollo Bocca Villa

"Kleinmond is die ideale vakansie bestemming! Dis by die see met alles wat jy nodig het, gemaklik by mekaar in terme van winkels, restaurante, ens.!"

Hermanus, Overberg

Overberg Gems - Lagoon View

"A great town to get away and enjoy the whales."

Struisbaai, Overberg

Two Oceans

"Bietjie winderig, maar prentjie mooi."

Struisbaai, Overberg

Seagulls Nest

"Ons het die mense van Struisbaai baie vriendelik gevind en het die veiligheid geniet."

Sandbaai , Overberg

Sandbaai Strandhuis

"Die strandpaadjie met bordjies van vorige besoekers is baie interessant. Skulpe so groot soos my hand op die strand. Dit was die beste gesellige kuier ooit."

Napier, Overberg

Peace Valley Guesthouse

"Baie lekker dorpie, heerlike restaurante Pascals is verseker die beste. Ek en my vrou het ons tyd daar baie geniet."

Struisbaai, Overberg

87 Marine Drive

"Pragtige omgewing. Heerlike lang strand vir stapliefhebbers. Lekker warm water, pragtige besienswaardighede soos die Agulhas ligtoring, suidste punt van Afrika, skeepswrak, hawe, Sea Shack restaurant langs die Struisbaai Strand is 'n heerlike gesellige kuierplek vir gesinne, met heerlike vis en skyfies! Beslis 'n moet om te besoek!"

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Dit is 'n baie mooi dorp, ongerepte vlaktes en prag. 'n Plek om te ontspan en weer die batterye te herlaai. Mal oor die stilte en vrede."

Overberg

Nacht Wacht Self catering

"'n Ideale bestemming vir 'n naweek se wegbreek uit die Kaap!"

Hermanus, Overberg

6 Stemmet Lodge

"Dis 'n plek met baie herinneringe en is toeristevriendelik. "

Silversands, Overberg

Anne's Place

"Beautiful destination."

Blad
Blad 170 - Wys 5071 tot 5100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang