Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.

Hermanus, Overberg

Chesham House

"Beste plek vir vakansie."

Stanford, Overberg

Laughing Waters Farm

"Stanford is 'n prentjiemooi dorpie met verskeie oulike restaurante. Birkenhead Brewery se bier en kos is heerlik en La Trattoria, 'n Italiaanse restaurant, moet beslis ook besoek word. Egret & the Owl Book Café het 'n ongelooflike versameling tweedehandse boeke en bedien fantastiese koffie. Die OK op die dorp het meeste van die goed wat 'n mens kan nodig kry."

Witsand, Overberg

Alabama

"Ons het dit baie geniet en lekker uitgerus. Ona sal weer daar 'n draai maak."

Swellendam, Overberg

Bo-Kapie

"Veilige en skoon dorp."

Gansbaai, Overberg

Syringa Villa

"Baie gawe mense."

Hermanus, Overberg

C-Renity

"Die Vermont/Onrus/ Hermanus-omgewing bly steeds 'n uitsonderlike vakansiebestemming. Bolandse vriendelikheid op sy beste."

Stanford, Overberg

Hermanuspietersfontein Cottages

"Stanford is 'n stil en rustige dorpie. Ek is van Stanford en bly l my lewe lank hier en die koms was great."

Overberg

Mudlark River Front Lodge

"Am a local so - biased!"

Hermanus, Overberg

Karibu Self-catering Accommodation

"Hermanus is 'n pragtige vakansiedorp!"

Grabouw, Overberg

Inn On Highlands

"The place is wonderful."

Kleinmond, Overberg

Betties Place

"Wonderful views and lovely walks in nature."

Hermanus, Overberg

CView

"Ons familie woon al oor die 120 jaar in Hermanus en Kleinmond. My hart lê vir seker daar. Ons beplan ook om eendag daar af te tree. Hermanus is die paradys!"

Agulhas, Overberg

À La Mer

"Kaap Aghulhas 'n pragtig dorpie, mooi kusdorpie, alles mooi skoon."

Tesselaarsdal, Overberg

Klein Watervalplaas

"Die dorpie bestaan uit 'n skool, munisipale kantoor, 'n drankwinkel en hoekwinkel vir ys en soortgelyke items. Geen besienswaardighede wat ons raakgeloop het nie."

Greyton, Overberg

Ridgeworth Cottage

"Heerlik gekuier by die Old Potter's en by die Saterdagmark! Beste quiches en heerlike koffie uit Soa se koffietrokkie!"

Suurbraak, Overberg

Believers Destiny Getaway

"Not much activities in the area but a great stay to be in nature or overnight while on a road trip."

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"A lovely town that combines the opportunities for the 'outdoorsy' with food and shopping to suit all tastes. A stunning experience to walk along the clifftop biodiversity walk, a charming old harbour, great tidal pools and the chance to see a whale - what's not to like?"

Agulhas, Overberg

Stonehouse on Main

"Baie mooi vakansiebestemming - asemrowend mooi."

Swellendam, Overberg

Aan de Bergen Guesthouse

"Mooi klein plattelandse dorpie met die meeste verskeidenheid en lekkerste volstruisvleise op die menu van die eetplek waar ons die aand gaan eet het. "

Agulhas, Overberg

The Goose Nest

"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."

Agulhas, Overberg

Gentoo 67

"A great holiday destination with lots to do and explore."

Gansbaai, Overberg

Stay at Perlemoenbaai

"Absolutely beautiful area, just so peaceful."

Swellendam, Overberg

33 Berg Self-Catering

"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."

Betty's Bay, Overberg

La Grace Cottage

"It's too windy for me."

Overberg

Wagenboom Escape

"Ongelooflik mooi met soveel wynkelders om te besoek en die paaie is goed versorg. Wens daar was meer tyd."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."

Agulhas, Overberg

Wings Self-Catering Apartment

"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers