Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6323 resensies.
"Pragtige omgewing, was Hermanus toe, Bettysbaai by pikkewyne en Pringle baai, baie mooi omgewing. Sal graag weer daar vakansie hou. Baie mooi omgewing."
"Swellendam is 'n baie oulike toeristedorp met baie restaurante en dinge om te sien."
"Warm en gasvrye dorpie. Restaurante is die moeite werd al is dit aan die duur kant."
"Pragtige dorpie met lieflike restaurante, soos Via Cafe en Fiore."
"Lieflike omgewing, oulike restaurante, baie wynplase en vriendelike mense!"
"Including Dassiesfontein "trading post/restaurant which is located between Botrivier & Greyton turnoff on the N2."
"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."
"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."
"Grabouw en omgewing bied jou alles wat jy benodig. Die groen appelboorde en die mooi van die omgewing is net so anders en rustig. Mense is almal vriendelik en opreg."
"Karaktervol, interessant, sjarmant, vriendelik. goed versorg, 'n "kom-terug-plek"."
"Besoek gerus De Postkantoor Café in Tesselaarsdal. Hulle is slegs naweke oop, maar beslis 'n besoek werd. Ons het heerlik ontbyt geëet!"