Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6238 reviews.
"Baie mooi en lekker plek as jy van als wil wegkom. Ek het dit baie geniet. Selfs al gaan jy net vir visvang of vir afskakel is dit die plek."
"Agulhas en die omgewing is ongelooflik mooi en ons het die besienswaardighede van die omgewing geweldig geniet."
"Hermanus is an awesome town to visit. Friendly people that assist you where needed. Location of my stay was awesome."
"Dit is 'n plaasdorpie en nie veel om te doen nie. Het maar wyn proe gedoen en bietjie gaan stap."
"Because of the rain we only checked out the pizza market and that was wonderful."
"Daar is iets om te doen vir almal! Sal weer kom kuier!"
"We enjoyed the Railway Market and visited wine farms and there's always plenty of places to eat."
"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."
"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."
"Skoon en geen slaggate in die pad nie! Netjiese dorp en n mens kan sien dat almal help om die plek te bewaar. Wens dit was oral so."