Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10519 resensies.
"Brilliant place to visit. I always love coming to Hermanus. Lots to do and really good restaurants."
"WiFi in Sandbaai-area is as reël baie swak. Vir so 'n groot area, Hermanus, Sandbaai, Onrus, Vermont, is dit baie teleurstellend. Dit het my seun so iets soos 5 jaar gevat om goeie diens te kry."
"Dit was OK, net daar oorgeslaap en gebraai! Sal terugkeer om 'n plek te soek waar ons langs die see mag braai? Dit was afterall die plan!"
"If you come to South Africa, you must visit this town. No exceptions. You must. It is wonderful and boast of the cleanest quality air in the world."
"Heerlike restaurante en oulike winkeltjies. Dorp is baie skoon en mense is vriendelik."
"Witsand is 'n baie lekker plekkie en die seelug doen mens baie goed en dis altyd veilig om te gaan stap."
"Lekker staproetes naby, padstalle, rustige dorpie met kunsgalerye en puik restaurante/koffiewinkels."
"Legio opsies vir ervaring in natuur en eetplekke van puik gehalte en vriendelike diens."
"Drove and walked around a little. The town has many interesting stores/shops. Very enjoyable."