Resensies van Panorama

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.05 uit 5 gekry volgens 20 resensies.
Fly P. - 3rd September 2019
staying in Panorama
The best.
Andre R. - 30th June 2019
staying in Panorama
Ons het nie geleentheid gehad om die omgewing mooi te besigtig nie.
Rachel K. - 24th June 2019
staying in Panorama
Ons het heel veilig gevoel in die buurt. Daar was geen probleem nie.
Ilse M. - 6th April 2019
staying in Panorama
Lovely neighbourhood.
Louise B. - 24th December 2018
staying in Panorama
Slaap gerus oor.
Andre N. - 12th September 2018
staying in Panorama
Gerieflik op en af die hoofroete.
Kobus V. - 17th June 2018
staying in Panorama
'n Baie stil en rustige omgewing.
Johlene D. - 16th June 2018
staying in Panorama
Goeie woonbuurt weg van die verval van die middedorp. Stand van die teerpaaie egter skokkend en doen afbreek aan die buurt.
Jan V. - 24th December 2017
staying in Panorama
Uitstekend.
Hendrik B. - 22nd December 2017
staying in Panorama
Naby winkelsentrum waar jy omtrent alles kan koop en uiteet.
Len H. - 25th January 2017
staying in Panorama
Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop.
Louise V. - 4th January 2017
staying in Panorama
Goeie oornaggebied.
Arista B. - 27th December 2016
staying in Panorama
Very well situated!
Caroline R. - 16th August 2016
staying in Panorama
Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen.
Chenelle S. - 10th July 2016
staying in Panorama
Paaie in 'n slegte toestand!
Christelle F. - 20th May 2016
staying in Panorama
Panorama is a nice and central sleepover between Limpopo and Bloemfontein.
Kornelis S. - 22nd December 2015
staying in Panorama
Pragtige dorp!
Mariette W. - 14th December 2015
staying in Panorama
Baie rustig en veilig gevoel.
Joey V. - 20th July 2015
staying in Panorama
Good area and shopping center nearby.
Elana V. - 14th April 2015
staying in Panorama
Was baie tevrede met alles, behalwe die strate in die hele dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za