Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1459 resensies.

Parys

Lavender Place

"It is a small town with little to do. Good for work purposes."

Parys

The Dell

"Ons was nie dorp toe die naweek nie, het rustig ontspan langs die rivier."

Parys

La Belle Guesthouse Parys

"So baie om te doen en te sien. Geskiedkundige inligting baie interessant. Baie vir kinders en volwassenes om te doen en te sien. Kan nie wag om weer besoek af te lê in Parys nie. Sal Real Adventures en Koedoeslaagte vir enigiemand aanbeveel."

Parys

Rotary Place

"Die munisipale verval is buite die invloed van enige inwoner. Nieteenstaande die verval (soos besoedeling van die rivier) is Parys steeds een van die beste toeriste dorpe in SA. Ons het besonder lekker geëet en gekuier by O'S restaurant."

Parys

Le Grand Chateau

"Dis vreeslik lekker en rustig in Parys, maar slegs die straat waar die winkeltjies is, ongelukkig is dit hartseer om te sê dat die strate in haglike toestande is, dis hartseer om te sien dat alles agteruitgaan. Daar was ook geen water op 5 Oktober nie. "

Parys

Rose Acres Guest House

"Baie interessante dorpie. Ons was bly om te sien hoe die mense daar instroom. Beslis die moeite werd om te sien!"

Parys

Paradise on the Vaal

"Lekker kuier en vakansiegees."

Parys

29 on Steyn

"Skoon dorp, baie vriendelike mense."

Parys

Paradise on the Vaal

"Parys het regtig 'n water probleem. Dit het beslis aandag nodig."

Parys

Rotary Place

"Lieflike rivier, oulike winkeltjies, goeie restaurante."

Parys

Willow Banks Lodge

"Baie mooi plek met mooiste stelletjies."

Parys

Crews Inn

"Ons kuier gereeld in Parys."

Parys

Abelia Guest Rooms

"Parys is charming and wonderful for a weekend getaway for city dwellers."

Parys

Eliora Gastehuis

"Drinking water still a big problem."

Parys

Die Suidwester Gastehuis

"Alles by mekaar en maklik bereikbaar."

Parys

Lavender Place

"Daar was 'n groot byeenkoms waarnatoe ons gegaan het en die eetplekke is volgens my nie voldoende gewees Sondag- en Maandagaande nie."

Parys

Hidden Grace

"'n Definitiewe moet-sien."

Parys

Riverbush Lodge

"Ons is gereeld in Parys, ons geniet dit maar sal beslis nooit weer by River Bush Lodge slaap nie."

Parys

Mistique Waters

"Oulike dorp. Enigste probleem is die beperkte verskeidenheid van eetplekke na 20:00."

Parys

Speranza

"Lovely destination to get away from busy city life. Interesting shops that sell unique products."

Parys

Lavender Place

"Paaie in 'n baie slegte toestand."

Parys

Le Grand Chateau

"Good indeed."

Parys

Green Door Cottage - Venus Street

"Oulike dorpie. Loadshedding en waterdruk 'n probleem, maar die dorp plaas druk op die munisipaliteit vir dienslewering."

Parys

The Danes on Vaal

"Oulike winkeltjies en lekker eetplekke!"

Parys

À la Maison Boutique Guesthouse

"Daar is baie lekker kuierplekke en restaurante vir elke smaak."

Parys

Eliora Gastehuis

"Pragtige winkeltjies."

Parys

Afsaal

"Parys is 'n pragtige plattelandse dorpie, soos ons hulle ken van jare gelede. Daar is baie om te doen en oor die algemeen is die dorp baie skoon en goed onderhou. Die moeite werd om tyd daar te spandeer."

Parys

Hidden Grace

"Parys is 'n lieflike dorp. Nie kans gehad vir rondloop nie en baie spyt daaroor."

Parys

Casa Cara Guest House

"Baie lekker dorpie vir verbygangers of naweektoeriste."

Parys

Cottage @ 49

"Parys is 'n interessante dorpie en ons sal graag weer daar besoek aflê."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180