Geverifieerde Resensie
Paternoster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paternoster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1451 resensies.
"Stunning and stunning restaurants. Nice beach and it feels like a holiday when you're in Paternoster. "
"Lovely town, awesome locals. We were sad that our favourite breakfast spot, Cathy's was closed due to Level 4, but it allowed us to try some of the other food spots."
"As I know Paternoster well I am aware of the shortcommings (petty crime). For me however the beach and sea are all I am really there for. So when the shops and restaurants weren't open due to dratted Covid, I wasn't perturbed. I just got to spend more time in the water and on the beach and when I wasn't on it, I was looking at it from my wonderful cottage."
"Dis jammer om die impak van die restaurant / drank / reisverbod op Paternoster te sien. Daar was so min mense die naweek daar. Dis ons gunsteling Weskus-bestemming en ek kry mense jammer wat daar woon en werk as als moet toe maak."
"Pragtige vissersdorpie! Sou graag dit wou besoek as die restaurante nie toe was as gevolg van die grendeltydperk nie."
"Paternoster het ons harte gesteel. Ons het letterlik alles en nog wat besoek. Ons komplimente aan al die dienspersoneel wat ons in elke plekkie mee gesels het, hulle diens was uitsonderlik en almal het ons laat welkom voel met vriendelike gesigte en glimlaggies. Paternoster het vir ons 'n onvergeetlike vakansie besorg en selfs die weer het saamgespeel. Ons sien julle definitief weer. Baie dankie. "
"I would have rated higher (great foodie and art destination with gorgeous beaches) but the youngsters harassing you on the weekend is quite off-putting. Week day visits are far quieter, but take note that many of the restaurants are closed on a Monday."
"Awesome holiday destination. Would recommend it to anyone that's looking for that peaceful and quiet, but value for money getaway."
"Oulike rustige plekkie. Mooi uitsigte. Blikkies Pizza beslis 'n lekker restaurant. Vriendelike mense in Paternoster. Sal beslis weer kom kuier."
"Dit is net jammer van al die rondlopers wat aan die deur klop om seekos en ander goedere aan jou te verkoop."
"Paternoster bied baie vir die reisiger van ver af: Die see, die restaurante wat seekos op die tradisionele Weskus-manier voorberei en die strand wat skoon is van rotse, alhoewel daar 'n sekere gedeelte wel rotse het aan die ver kante."