Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Petervale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Petervale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Petervale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Petervale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Petervale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Petervale

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rivonia Manor is ’n lieflike klassieke gesinshuis in Kleve Hill Park in Sandton. Dié drieslaapkamerhuis is na aan skole, winkels en openbare vervoer. Die huis met sy ligte karakter bied aan elke gesin ’n ontspa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Johannesburg

Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is sentraal geleë tussen Sandton se sakekern en Montecasin...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulshof, Leeuwkop

The Pepper Tree B&B is gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Paulshof in Johannesburg. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die Westelike Verbypad en die omgewing van Sunninghill, Lone Hill, Rivonia en Brya...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Bryanston, Johannesburg

Lawrence Lodge is 'n grasdaklodge in privaatbesit. Dit is in Bryanston geleë en het baie karakter. Die lodge is gerieflik geleë naby groot winkelsentrums, kerke, flieks, die gimnasium en Monte Casino. Dit is in 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Paulshof

Paulshof Guesthouse is in 'n rustige, blaarryke tuin in die Paulshof-woonbuurt in Johannesburg geleë. Paulshof Guesthouse beskik oor 3 eenhede en 5 kamers. Die 3 eenhede is goed toegerus met toebehore, kookgerei, ...

Vanaf
R994
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Johannesburg

Bella Casa Guesthouse is in die rustige, gegoede woonbuurt Bryanston geleë. Die gastehuis is omring deur van Gauteng se top-besigheidsparke en besienswaardighede. Dis die ideale verblyf-opsie vir sakereisigers en v...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paulshof, Leeuwkop

Ruby Homes is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea en 'n volledig toegeruste kombui...

Vanaf
R1 382
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Bryanston

The Hub het 'n stil ligging in Bryanston wat strategies net 100 m van Nicolway Winkelsentrum af is. Dit is binne stapafstand vanaf die hoofinkopiestraat in William Nicol-rylaan; Dit is ideaal geleë vir sakereisiger...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Africlassic River Lodge - Rivonia bied gemaklike verblyf op die oewer van die Braamfonteinspruit, in 'n stil omgewing wat die uitsig en klank van lopende water insluit. Dié Afrika-lodge se dekor word in 'n glansend...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 240
R744
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Paulshof

Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n rustige woonbuurt, noord van Johannesburg. Slegs 'n paar minute van die kant...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Petervale akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za