Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pienaarsdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pienaarsdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pienaarsdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pienaarsdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pienaarsdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pienaarsdorp

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp. Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-ka...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Adamayview

Guest House Gabby is in Klerksdorp en is gerieflik naby die N12, die sakekern, winkelsentrums, restaurante, 'n gimnasium, 'n filmteater en hospitale. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 4 kamers wat smaakvol i...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elekt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 2 slaapkamers. Die Stan...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons groot, omheinde perseel skuil in 'n woonbuurt en ons kamers is noukeurig ingerig om al ons gaste tuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp geleë en bied vriendelike, gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste met mededingende pryse. Almal kan 'n vriendelike, warm verwelkoming verwag en ons stap die ekstra ...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aanloklik vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pienaarsdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za