Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pilgrim's Rest

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pilgrim's Rest bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 29 resensies.

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"As jy Pelgrimsrus besoek, bespreek jou verblyf by Pilgrims Hut, ongetwyfeld 'n lekker plek om weg te breek en te rus. Fantasties."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Die dorpie is goed onderhou en baie rustig. Die dorpie se toerisme trek baie swaar en het nog nie herstel na Covid nie. Alhoewel ons die rustigheid baie geniet het, hoop ek dat mense weer die dorp sal besoek. Die mense is hartlik en minsaam, dis so veilig as wat dit kan wees in Suid Afrika en die water in die dorpskrane is skoon fonteinwater."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Aantreklike historiese dorpie."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Die dorpie is nou weer goed versorg en beslis die moeite werd om te besoek. Dis baie sentraal in die toeriste-area en jy kan van hier af al die plekke besoek as dagbesoeker. Baie karaktervol - wens al die geboue kon hul stories vertel."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Ons het 'n outydse foto laat neem en swiets by die handelaar gekoop."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Restaurante is nie oop na 17:00 nie. Ek dink daar is nog nie genoeg besoekers om dit te regverdig nie. Hopelik verander dit in die toekoms."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"The village is really looking super. The hotel offers a good meal as do the local restaurants. People are generally friendly and helpful. Only slight irritation is the local stall owners who can become rather demanding."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Had a good time. Not expensive to do the museums and tours. Graskop which is nearby was also a good addition."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"A real South African gem. So much history and the quaintest town. Love, love, love Pilgrim's Rest!"

Pelgrimsrus

Mona Cottage

"Pilgrims Rest is a great place for tourists and we got to learn more about mining history and we also visited a lot of museums. Overall there's so much to do in Pilgrims Rest."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"I have always heard about Pilgrim's Rest over the years, but could not visit the area due to unforeseen circumstances and budgetary constraints. However I must say, the area is a must visit for the people especially those like me who likes outdoor life."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Ons het die dorpie baie geniet. Besoek gerus die ou begraafplaas, lekker koffiewinkeltjie en die pottery-winkel is beslis ook 'n besoek werd."

Pelgrimsrus

Mount Sheba, A Forever Lodge

"'n Vinnige besoek om die geskiedenis te herleef, maar atmosfeer van ou delwersdorp word oorheers deur vlooimark stalletjies. Die hotel is nog netjies en mooi - diens daar is baie vriendelik en hulle staan gereed om diens te gee."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Pelgrimsrus is besig om met 'n krag terug te kom na wat hy was en wat ons almal as kinders kon onthou. Ons was almal baie beïndruk, daar is meer as genoeg eet- en drinkplekke. Scotts cafe distillery in die middel van die bo- en onderdorp vir kos, drank en gasvryheid is 5-ster. Gaan maak ook gerus 'n draai in die onderdorp by die historiese vulstasie."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Owners Mark & Christine are very friendly and helpful. Thank you for making our stay enjoyable. "

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Pilgrim's Rest its a museum town. Go to enjoy, to relax, to breathe and for the mountain view."

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"So oulike, vriendelike plekkie. Die museums is 'n definitiewe moet om te besoek. "

Pelgrimsrus

Pilgrims Hut

"Go and see Allendale House - ask at tourist information."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Pragtige dorpie. Soos enige toeristedorp is daar plekkies/snuisterywinkels wat buitensporig duur is."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Die onderdorp is beter as die bodorp. Dit is ongelukkig vuil en die smouse en karwassers bederf hierdie nasionale erfenis."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Pragtige dorpie en naby genoeg aan Graskop-area om watervalle te besoek."

Pelgrimsrus

Mount Sheba, A Forever Lodge

"Was jare gelede daar en intussen baie verswak. Vuil, orals smouse."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Historical place which we love. Will be back!"

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Robbers Pass, not recommended as the route to Pilgrims Rest, as in a shocking condition due to really large potholes and not always visible as shaded by the forests."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Again a lovely opportunity but so underutilized. The museums were boring with no interactive displays for children, some museums didn't even have any information! The website photos are also misleading in that you don't get to go panning for gold, it is a brief demonstration that's all. It was very disappointing. The town has a huge problem with car wash and car guards hounding you constantly. Such a shame because it could be so much more."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Dit is baie jammer dat die dorp verval het met stalletjies op die straat i.p.v. die oulike winkeltjies wat altyd daar was."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Dorp kom mooi reg."

Pelgrimsrus

The Royal Hotel

"Besoek gerus die onderdorp en maak 'n draai by 'n Legende in Pelgrimsrus vir heerlike tuisgemaakte tamatiesous, kerrie-afval en soveel meer. Oom Johnny en sy gesin is altyd vriendelik en so ook hulle personeel. Die hotelpersoneel en die karwagte gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel en jou voertuie te beskerm. "