Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pinelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pinelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 35 resensies.

Pinelands

The Cottage

"Very close to everything, if need requires you to go to the shops. "

Pinelands

Lils Cape Town

"Verskeie oornagplekke is beskikbaar in die stil woonbuurt. Sentraal geleë en naby aan die hoofweg en lughawe."

Pinelands

Abide With Us

"Good place I love it."

Pinelands

Cape Garden Cottage

"Quiet and clean."

Pinelands

The Fairway

"Die bietjie wat ons gesien het - baie netjies."

Pinelands

51 on Forest Drive Lodge

"Dit is regtig lekker sentraal."

Pinelands

Manderley Lodge

"Baie sentraal ten opsigte van groter stadsgebied. Nie veel toerisme-besienswaardighede nie."

Pinelands

Abide With Us

"Pinelands is ideaal geleë. Nie ver van besienswaardighede nie. Vinnig by lughawe, V&A Waterfront, Tafelberg."

Pinelands

The Palm

"Naby alles."

Pinelands

AppleGarth B&B and Self Catering Studios

"Always loved the architecture of Pinelands’ houses, and tree lined streets."

Pinelands

The Cottage

"Dis 'n pragtige area!"

Pinelands

Cape Garden Cottage

"Sentraal geleë vir enige een wat Kaapstad wil besoek. "

Pinelands

The Palm

"Dis mooi skoon en lekker sentraal geleë. "

Pinelands

The Cottage

"Pinelands is 'n boomryke, stil buurt wat sentraal geleë is in die Suidelike Woonbuurte van Kaapstad. Sal nie huiwer om weer in die area te bly nie."

Pinelands

The Palm

"Naby aan als maar nie in die stad nie, rustige area en net 'n klipgooi van lughawe, Waterfront en stad af."

Pinelands

The Fairway

"Nice place and quiet surrounding."

Pinelands

Cape Garden Cottage

"Dit is baie sentraal so mens kan maklik van daar af na al die plekke ry. Naby aan die stad en al die lekker kuierplekke. "

Pinelands

Chelsea House

"Too little shops or malls for shopping. Also no site seeing places in the area for people without transport."

Pinelands

Cape Garden Cottage

"Baie skoon en mooi ligging."

Pinelands

The Chocolate House Pinelands

"Very nice athletic-oriented neighbourhood."

Pinelands

The Chocolate House Pinelands

"Pinelands is sentraal tot alles geleë, maar bied nie 'n see-aansig nie. Daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van the Chocolate House met 'n baie lekker seekos-restaurant. Die nabygeleë Hog Restaurant is 'n MOET met ongelooflik lekker 'pork belly'. Met spitstyd is dit net baie moeilik om op Forrester Drive in te draai."

Pinelands

Cape Garden Cottage

"Nice and central location to everything in CT."

Pinelands

Abide With Us

"Lekker naby Kaapstad, die Waterfront, die middedorp en die lughawe."

Pinelands

Cape Garden Cottage

"'n Te positiewe resensie veroorsaak 'n oorstromming na daai omgewing!"

Pinelands

Abide With Us

"Pinelands dien eerder as 'n plek vir besigheid as suiwer toerisme."

Pinelands

Bradclin House

"No bottle store as it is a dry suburb but otherwise no complaints! It is very convenient for patients / visitors to the Vincent Pallotti Hospital."

Pinelands

Abide With Us

"Uitstekend."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem