Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 953 reviews.
"Prettig, met interessante en aangename eetplekke en winkels. Rustige atmosfeer!"
"Strate in die dorp vol slaggate. So jammer om die agteruitgang van nog 'n plattelandse dorp te sien."
"Will definitely come back for a longer stay, did not realize that there was so much to see and do in this little town."
"Quaint town turning into a perfect tourist destination, not sure if the locals are able to adjust, they seemed very reserved almost unfriendly."
"Niks fout met Lydenburg nie ─ het al by oulike plekke gekuier. Die hoofpad is net baie sleg en ons sal nie weer in die area bespreek nie. "
"Dis my geboorte dorp, verskriklik ryk aan geskiedenis en is regtig 'n klein dorpie wat mense nie moet vergeet en die impak wat die dorpie op die land gehad het nie. Asook, baie mooi omgewing!"
"Dullstroom is 'n rustige dorpie met die trein wat af en toe verby kom. Perfek as jy net wil ontspan, koffie drink en baie uit eet."
"Very quaint little town. Lovely! Shopping for cheeses, craft beers, wine, pastrami, etc. I thoroughly enjoyed my pickled fish and a caprese salad from The Mad Hatters!"
"Moet sê, party van die mense in die winkels is nogal onvriendelik. Dis jammer, maar Dullstroom bly 'n lekker kuierplek."
"Pragtige mense, vriendelik en akkommoderend. Dunkeld Spa is puik. Cafe de la Stroom sowel as ons ou gunsteling, The Coachman Restaurant, sal nie teleurstel nie."
"Lydenburg self is nie ’n toeristebestemming nie, maar mens kan wel ’n paar nabygeleë plekke besoek van daar af."
"Pragtig - so bly alles is weer oop vir toeriste en dat die dorp so goed ondersteun word!"
"We love Dullstroom, unique and welcoming. We often spend a weekend in Dullstroom and even got married there."