Geverifieerde Resensie
Escarpment
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
"Dullstroom is a lovely little town that everyone should make time to visit. The people are friendly, the surroundings are gorgeous and there are so many things to do and experience. One visit is not enough, and you would feel the need to visit as often as you can."
"Lovely place for a quick one day/overnight stay. Loved the Birds of Pray place!"
"Lydenburg is stunning for anyone wanting to get away from the hustle and rush of everyday life."
"Dullstroom is a beautiful little town I have visited previously and will again in future."
"Dullstroom is pragtig en daar is baie om te doen vir mense wat hou van lekker eet en stap!"
"Dullstroom met al sy winkeltjies en restaurante bly een van my gunstelingdorpies in ons land."
"Great plekkie. Party winkels baie duur! Miskien 'n groter verskeidenheid van winkels asb."
"Needs more variety in terms of places to eat out. Very limited especially during peak season."
"Werklik 'n baie oulike dorp, skoon en het almal werklik vriendelik gevind."
"Dullstroom is altyd lekker. Enige iemand wat daar is vir 'n naweek moet definitief by Mrs Simpsons gaan eet. Ons het ons naweek in Dullstroom baie geniet."
"Bietjie vervelig op 'n Dinsdag. Van die restaurante is toe daardie aand, maar die hotel restaurant en Coachman's is staatmakers. Die kaasproe het nie bestaan nie. Van die winkels maak nie oop nie."
"Altyd lekker om in Dullstroom te kom kuier. Altyd iets nuuts om te doen en te sien. Restaurante stel nooit teleur nie."
"Alhoewel die natuurskoon pragtig is, is die paaie ongelukkig nie in 'n goeie toestand nie."
"Alles is net buiten gewoon duur in Dullstroom. Lyk my hulle bedien dalk meer vir oorsee se toeriste. R25 vir een suikerpannekoek is heeltemal belaglik na my sin. En so is al die pryse daar."