Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Piesangvallei (48)
Robberg (124)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (344)
B&Bs (25)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (274)
Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 324 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 324 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai B&Bs

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 816
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

Plettenbergbaai, bekend vir sy uitgestrekte wit strande en uitsonderlike klimaat, staan bekend as "Die juweel van die Tuinroete". Met 'n skouspelagtige uitsig van die Indiese Oseaan, manjifieke berge en inheemse wou...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

Redbourne Country Lodge is 'n intieme lodge wat luukse B&B-verblyf in Plettenbergbaai in die rustige Piesangvallei bied. Dié lodge spog met uitsigte oor die Plettenbergbaai Country Club-gholfbaan. Redbournge Count...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat teenaan die strandfront, in 'n lowerryke, moderne en stil woonbuurt in Plettenbergbaai, geleë. Die paadjie na die strand is net 40 m van ons af en lei na die pragtige Robbergs...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

Swallows Nest is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af. Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en ber...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
B&B in Plettenbergbaai

O'Hannas B&B & Self-Catering is in Plettenbergbaai, 'n klipgooi van die dorpskern en 1,5 kilometer van die hoofstrand af. Ons is trots op ons gehalte-diens en die verskeidenheid akkommodasie wat ons aan die oordeelk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

Kom na Bliss On Beacon Isle! Naby aan al die aksie, sal jy die pols van hierdie lewendige dorp beleef en die energie van die vriendelike mense van Plettenbergbaai voel. Plettenbergbaai is die plek om te wees, enige ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit. ...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
B&B in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Dié B&B is omgewingsv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

Die skouspelagtige dorpie Klein Monaco is op die Tuinroete in Plettenbergbaai geleë. La Boheme B&B bied unieke verblyf in 'n privaat en vriendelike omgewing met 'n entoesiasties span wat inligting, brosjures met do...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plettenbergbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za