Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pniel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pniel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pniel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pniel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pniel Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Pniel

Lumley's Place bied B&B-verblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié dorpie is baie kultureel en is deur Khoi-afstammelinge in 1843 gestig. Dis in die hartjie van die Wynlande en naby Boschendal, Tokara, Barti...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Pniel

Zorgvliet Wines Country Lodge is in die Banhoekvallei, Stellenbosch, met 'n uitsig oor die omliggende wingerde en berge. Die landgoed is tussen Stellenbosch en Franschhoek en bied 'n verskeidenheid van konferensielo...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek, Pniel

Lekkerwijn is 'n geskiedkundige Kaaps-Hollandse herehuis naby Franschoek met 'n nuwe slaapkamer-vleuel wat ontwerp is deur Sir Herbert Baker in 1908. Dit was die tuiste van Harry Pickstone, een van die stigters van ...

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Pniel

Orange-Ville Lodge & Guesthouse is in 'n stil woonbuurt net buite Stellenbosch geleë en bied luukse verblyf, goeie geriewe en doeltreffende diens. Dis ook lekker naby ander geriewe in die omgewing. Orange-Ville L...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Pniel

Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers. Dié kothuis bie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pniel

Vanaf
R2 740
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Vuurberg Self-Catering House is in die Stellenbosch Wynlande op die Vuurberg Wynplaas geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die omliggende wingerde. Stellenbosch is ryk aan geskiedenis en dit bied n...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynl...

Vanaf
R2 104
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Le Pommier is ‘n plattelandse lodge en restaurant wat net 7 km buite Stellenbosch op die Helshoogtepas in die rigting van Franschhoek geleë is. Daar is 7 luukse kamers wat dié appelplaas se herehuis was en 6 sui...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franschhoek, Wes-Kaap

The Farmstead bied verblyf op 'n plaas langs die R45 tussen Stellenbosch en Franschhoek. Verblyf is beskikbaar in 4 tweeslaapkamerwoonstelle wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, en 2 vierslaapkamerkothuise wat el...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za