Verified Reviews
Port Alfred
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Alfred
Rated 4.4 out of 5 based on 230 reviews.
"Hulle is besig om baie van die ou strate op te knap en vernuwe. Beslis 'n sekere vakansieplek. "
"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."
"Besig met mooi infrastruktuur ontwikkelinge, maar nog onversorg in die dorp en omgewing."
"Daar is 'n groot behoefte vir goeie vulstasies met netjiese toilette en restaurante in die omgewing."
"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
"Dit voel half onregverdig dat die gewone mens nie toegang het tot die pragtige Marina nie - hoekom net vir die selected few? Daar kan gerus meer eetplekkies op die strandfront of by die Pier wees."
"Soveel plekke om te besoek binne Port Alfred asook in die omgewing."
"Lovely town with relaxed atmosphere. It has all amenities required for holiday makers."
"Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place! "
"Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie."
"Lekker bootrit op Kowierivier. Lekker viseetplek naby Pick 'n Pay. Naby pynappels en Pick n Whistle. Ons het vir 'n dag Addo-olifantpark toe gery en dit was perfek."
"Behalwe al die padwerke en verbeteringe in en om die dorp, glad nie sleg nie."