Verified Reviews
Port Edward
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Edward
Rated 4.3 out of 5 based on 142 reviews.
"Love the sea. Love the close proximity to the stores there are loads of activities around. Great holiday destination."
"Die weer was fantasies. Kon lekker in die see swem in die middel van die winter."
"Is 'n pragtige plek maar as gevolg van die reën kon ons nie veel doen nie, wil weer gaan."
"Spuds Pub & Grill has the most delicious food. Sentra shopping centre has everything you need under one roof."
"Palm Beach het 'n tekort aan water gehad, die kompleks was goed voorbereid hierop."
"Bietjie min ontspanningsfasiliteite en besienswaardighede, maar heerlike ontspannend vir die ouer geslag."
"Dis 'n baie mooi strand en area. Kinders kan baie lekker daar speel op die strand area en rotse. Rivier wat stadig daar uitmond maak dit 'n lekker speelplek."
"By Port Edward self baie onsmaaklik. Moes betaal om net naby water te kom. Dit is volgens die plaaslike munisipaliteit. "
"I love the fact that it's a small town, not too busy. Shops for necessities are nearby and there are a lot of activities to do as a family, friends or a couples. I love the cleanliness of the ocean. I honestly love everything about Port Edward."
"Port Edward is 'n baie mooi vakansieplek. So baie om te doen en alles binne ry afstand. Die strande is mooi skoon en kindervriendelik."
"Die omgewing bied verskeie strande binne 'n radius van 20 km, wat jou opsies gee waar jy wil gaan. Ook verskeie ander plekke om te besoek, veral die Beaver Creek Coffee Farm. Die dorp kort so n bietjie TLC. Ek sal verseker weer besoek."
"If you going to stay in Port Edward you need to know that there is nothing to do there, it is basically an old age village. We were visiting our family in the retirement estate so we know what to expect."
"Leisure Bay as vakansiebestemming is perfek. Nie gekommersialiseer nie, veilige parkering by verskeidenheid strande en naby genoeg aan Port Edward vir winkels."