Resensies van Port Shepstone

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Shepstone bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
Natasha L. - 31st October 2020
staying in Port Shepstone
Alles is skoon en netjies.
Maryke B. - 14th October 2020
staying in Port Shepstone
Ons verkies stil plekkies en Port Shepstone is effe te bedrywig na ons sin.
Phillip M. - 13th October 2020
staying in Port Shepstone
Baie om te doen! Naby aan Shelly Beach en Margate! Baie stande om van te kies.
Sarel V. - 29th September 2020
staying in Port Shepstone
Al die geriewe is daar. Ken die dorp sedert 1967. Kan aanbeveel.
Andries D. - 28th September 2020
staying in Port Shepstone
Ek het die omgewing, restourante en plaaslike mense se gasvryheid baie waardeer.
Willy S. - 18th September 2020
staying in Port Shepstone
Port Shepstone town proper is dirty and unkempt.
Linde V. - 6th January 2020
staying in Port Shepstone
Ons was in Port Shepstone oor Desember - Januarie en daar was nie vreeslik baie mense op die strand nie. Strande is skoon en die area is heelwat veilig.
Patrick B. - 6th August 2019
staying in Port Shepstone
It really is a beautiful destination but we only had the weekend for our daughters wedding so not to much is known to us.
Jackie D. - 5th July 2019
staying in Port Shepstone
Fantastiese "winter weer". Ek sal enige tyd weer daarheen gaan in die winter!
Wentzel M. - 14th February 2019
staying in Port Shepstone
Port Shepstone is altyd groen, dit bring rustigheid mee. Baie mooi strande en natuurskoon. Port Shepstone is 'n plek om te gaan siel skoonmaak.
Deanne P. - 3rd October 2018
staying in Port Shepstone
Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban.
Ina A. - 7th June 2018
staying in Port Shepstone
Ons kan dit in een sin opsom: Ons sou nie omgegee het om permanent daar te kon bly nie.
Denise H. - 21st October 2017
staying in Port Shepstone
Oulike strand al van kinder dae af.
Tamara S. - 10th April 2017
staying in Port Shepstone
Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe.
Rene S. - 16th January 2017
staying in Port Shepstone
Great town. All amenities are close by. The sea and beach are better than Durban. Lots of rock pools along beaches.
Priya N. - 20th October 2016
staying in Port Shepstone
It's a good place.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]