Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Porterville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Porterville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 86 resensies.

Porterville

Villa Cho-Co-Latt Guest House

"We were there for the art festival. Was a waste of time because nothing was open. Won't be going back. Maybe to waterfalls, but nothing else."

Porterville

Rendezvous

"'n Baie mooi, skoon dorpie met die mooiste natuurskoon."

Porterville

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Very quiet and a more that pleasant testing golf course. Well worth the visit."

Porterville

Rendezvous

"'n Dorp vol kultuur. Die kerk is pragtig."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Lieflike plaasmark op 'n Saterdagoggend in Porterville. Vanaf 09:00 tot 14:00. Gaan eet brunch daar en koop vars lemoensap. "

Porterville

Rendezvous

"Oulike dorp wat beslis meer verken kan word."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Die Plaasmark elke Saterdag is 'n moet!"

Porterville

Villa Cho-Co-Latt Guest House

"Sal beslis weer die area besoek om die 22 Watervalle te stap en so ook die Saterdagmark waarop inwoners baie trots is."

Porterville

Lekkerwater Gastehuis

"Een van mooiste areas in ons land. 'n Pragtige plattelandse dorpie teen die berg."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Lovely, friendly town. "

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Interessante plekkie met baie vriendelikheid. Het die markdag baie geniet. "

Porterville

Lekker Le

"'n Stil dorpie wat vriendelik is."

Porterville

Lekker Le

"Not much to do in Porterville. But the place is peaceful irrespective. "

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Klein, stil dorpie."

Porterville

Die Plaashuis

"Pragtige area, sal weer kom besoek. As gevolg van die reën kon ons nie berg op of waterval toe nie."

Porterville

Die Dorpshuis

"Baie heerlike varsgebakte snoek en hake met skyfies geniet - die enigste viswinkel daar. Sal weer net daar deur ry vir dit!"

Porterville

Lekker Le

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Porterville

Excelsior Guest Farm and Venue

"Porterville is a little village that needs more exposure. A lovely friendly little town. Breathtaking landscapes. Porterville will see us again even for a Sunday drive."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Ons het lekker by die Boeremark 'n draai gemaak. Porterville is ook naby genoeg geleë aan fantastiese wynplase. Org de Rac is 'n moet!"

Porterville

Lekker Le

"Lieflike dorpie."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Lekker klein dorpie om te gaan besoek. Heerlike ontbyt gehad by markie. Kan dit aanbeveel."

Porterville

Lekker Le

"Pragtige dorp en baie veilig sal enige tyd weer terug gaan. "

Porterville

Die Dorpshuis

"Porterville is a very small town with basic amenities. One night will be sufficient to explore this town."

Porterville

Mayor's Manor

"Baie vriendelike en aangename dorp."

Porterville

Die Koejawelhuisie

"Eggs Benedict at the Saturday farmers market is a must!"

Porterville

Die Koejawelhuisie

"'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek. "

Porterville

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"

Porterville

Lekker Le

"Besoek Die Mosaik Huis."

Porterville

Excelsior Guest Farm and Venue

"Sal beslis weer die dorpie besoek."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem