Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Lieflike groen velde om Potch. Ongelukkig te veel strate met slaggate. Strate in dorp is maar vuil."

Potchefstroom

Gaste Plaashuis Oudevlei

"Baie goeie naweekwegbreek ligging."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Die slaggate is 'n nagmerrie. Het 2 keer amper bande verloor."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Dis 'n geskiedkundige dorp met baie om te sien en te doen, hoewel ons doel 'n rustige wegbreek weg van als was."

Potchefstroom

Shallow Pig Cottage

"Paaie in die dorp kort aandag. "

Potchefstroom

Adato Guest House

"It's very, very nice place. "

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Some places are on dirt roads, please ask owners to send GPS coordinates."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Hulle gaan baie beslis aandag aan hulle paaie, veral in die woonbuurte moet gee. Daar is 'n ontsaglike hoeveelheid slaggate en dit was uiters moeilik om in die reën dit te sien. Die middedorp en baie van hulle parke kort beslis aandag. Uiters terleurstellend om te sien hoe die spoorwegstasie en omgewing asook Olienpark en omgewing verwaarloos word."

Potchefstroom

Spruitjie-roer-my-nie

"Potch is a student town with interesting retreats."

Potchefstroom

Presidensie Guest Rooms

"Studente het fantastiese tye daar gehad."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Altyd lekker in Potch."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Mooi dorp, maar bietjie onveilig."

Potchefstroom

River View Guest Rooms

"Goeie dorp vir oud en jonk."

Potchefstroom

B's at Strauss

"Lieflike studentedorp en lekker vibe. Soos in baie dorpe in Suid-Afrika het Potchefstroom ook maar slaggate. Parkering 'n probleem in die studentedorpgedeelte, maar seker net oor langnaweke en studente se eksamentyd. Lekker kultuurdorp met baie wat aangaan en hou van die nuwe mall wat opgerig is 'n paar kilometer vanaf die Universiteit met 'n Woolies Food, Dischem en SLOUW koffiewinkel en baie meer."

Potchefstroom

25 On Pretorius

"DIe dorp is maar vuilerig en mens kan sien dinge gaan agteruit met die munisipaliteit."

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Baie aangenaam, vriendelike dorp met baie interessante resturante en leefstyl."

Potchefstroom

Presidensie Guest Rooms

"In en om Potchefstroom is baie om te doen."

Potchefstroom

Grey Manor Guesthouse

"Roosmaryn-restaurant is 'n moet."

Potchefstroom

Gaste Plaashuis Oudevlei

"Lekker plek met baie om te doen."

Potchefstroom

Campus Self-catering

"Baie lekker dorpie en eetplekkies."

Potchefstroom

Cosy Cottages Guesthouse

"Pragtige historiese dorp en toerisme vriendelik."

Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

"Slaggate moet reggemaak word!"

Potchefstroom

Ons Spens Gastehuis

"Kan verstaan dat die studente daar wil gaan swot. Ons dogter het ons vir 3 dae goed besig gehou."

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"Pragtige plek, heerlike atmosfeer en baie om te doen."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Goeie dorp vir vriende wat bietjie wil kuier."

Potchefstroom

Kuier n Geniet

"Hartseer oor die verval van die dorp wat veral in die stukkende paaie te sien is!"

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem