Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 589 resensies.

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Pragtige studentedorp. Vriendelike mense en lekker eetplekke."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Paaie is in 'n baie swak kondisie."

Potchefstroom

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

"Die kort tydjie wat ons daar was, was vir ons ongelooflik aangenaam gewees, baie dankie!"

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Twin Palms Guesthouse

"Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Lekker dorp om in te kuier, mense met wie ons besigheid gedoen het, was vriendelik en behulpsaam. "

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"My huis-dorp so baie oulik en baie uitgebrei. "

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Was verbaas, dit was my eerste keer in Potchefstroom. Sal weer gaan as daar feeste is en dan weer inboek by opstal gasteplaas. Mense is baie vriendelik."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom

"Potchefstroom was like discovering a hidden gem of generous and genuine people doing extraordinary things - from intentional and random acts of kindness to excellent academic work. We loved our stay."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Jy moet Potch met 'n rede besoek en nie net hoop daar is iets om te sien of doen nie. "

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Die ideale plek waar jy kan asemhaal en weer die reset-knoppie druk. "

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Baie rustige dorpie, nie die gejaag van die stadslewe nie. Het nog die plaasatmosfeer."

Die Bult, Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Perfek vir bywoning van Aardklop Kunstefees!"

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Baie lekker om Afrikaans te kan praat oral waar jy gaan. "

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"Goeie eetplekke en toeriste-aantreklikhede."

Die Bult, Potchefstroom

Oudrift Riverside Lodge

"Baie rustige omgewing vir die moeë reisiger op pad deur Potch."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Potch is 'n studentedorp en mens raak gewoond aan hoe besig die dorp is. Bly vir ons 'n dorp met spesiale herinneringe en die kampus is pragtig en goed versorg. "

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House

"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."

Potchefstroom

25 On Pretorius

"Ek besoek Potchefstroom net tydens Aardklop. Infrastruktuur kan maar bietjie aandag kry, maar nou weet ons ook munisipaliteite is in die moeilikheid. Oor die algemeen 'n goeie ondervinding."

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Mense in Potch baie hulpvaardig en vriendelik. Kan sien dit is 'n plattelandse dorp waar mense nog vir mekaar omgee. "

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Acorn Lodge and Skydeck

"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."

Potchefstroom

Mooivallei Villa

"Aardklop is 'n groot bate vir Potchefstroom."

Potchefstroom

25 On Pretorius

"Pragtige dorp, bied alles wat mens nodig het as toeris!"

Potchefstroom

The River Cottage

"Gaan kyk na die historiese geskiedenis en dan natuurlik Aardklop! "

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House

"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang