Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy President Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in President Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van President Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as President Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

President Ridge Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in President Ridge

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg. Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenh...


Akkommodasie binne 10 km vanaf President Ridge

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Umcabi Lodge is 'n luukse gastehuis wat skoon en gerieflike verblyf bied. Ons bied verblyf in B&B-dubbelkamers en volledig toegeruste selfsorgwoonstelle. 'n Groot woonstel met sy eie ingang en verskeie beddens vir ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

Silverstone Gastehuis is geleë in die lieflike voorstad Ferndale in Randburg. Dit is veilig, skoon en stylvol en geskik vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word aangebied in 11 kamers, elk met sy eie en ...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers. Verblyf wor...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Jy sal 224 on Kent in die groen Randburg, voorstad van Johannesburg, weggesteek vind. 'n Rustige en ontspannende omgewing wag op jou by hierdie luukse selfsorg-gastehuis met veilige parkeerplek van die straat af. Of...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robin Acres, Robindale

Die Waterfront Gastehuis is in Randburg geleë in die bekoorlike dog spoggerige voorstad Robindale. Verblyf word aangebied in 5 unieke suites wat elkeen hul eie styl het. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed met...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

MacHaven B&B is 'n gastehuis in die voorstad Ferndale, omring deur verskeie voëlspesies en 'n rustige tuin om in te ontspan na 'n besige dag. Die instansie is naby Sandton City geleë, net 5 km weg, Lanseria Lughaw...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Moret

Trecal Lodge is in 'n rustige hoekie van Randburg geleë, naby Brightwater Commons, Sandton, Montecasino en Cresta Winkelsentrum. Ons bied verblyf in 'n "deluxe"-kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n "deluxe"-kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 1
Gastehuis in Ferndale, Ruiterhof

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë. Park Lodge is 'n ge...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

The Olive Tree Guest House is in die hartjie van Randburg in Johannesburg geleë en is na aan die Multichoice / Supersport-hoofkantoor. Dié ruim perseel bied oop ruimtes met verskeie knus tuinhoekies en 'n stil en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Robin Acres

Hickory Hollow Guest House is 'n gastehuis in 'n vriendelike, rustige en stil omgewing in Randburg geleë. Die gashere, die Pretorius-gesin, hou daarvan om hul huis en hul ervaringe met gaste te deel. Die gastehuis ...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Oak Crossing Guest House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Ferndale in Johannesburg. Dit is 8 km van die Gautrein-stasie en Sandton af en 400 m van die bushalte af. Daar is 4 en suite-kamers wat goed ingerig ...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Blairgowrie

Apollo Hotel in Randburg is die perfekte keuse vir 'n konferensie, gala-geleentheid, produkbekendstelling of uitstalling op Sandton se voorstoep. Apollo Hotel kombineer top konferensiegeriewe met luukse, Grieks-ge...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Malanshof

Lona Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, lowerryke woonbuurt in Johannesburg, net 30 minute se ry vanaf Randburg en Johannesburg se middestad. Daar is verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Fontainebleau

Guesthouse Gucina is op 'n veilige privaat eiendom in Johannesburg se rustige noordelike voorstede. Ons is naby hoofweë en paaie in Johannesburg, Cresta, Randburg en Sandton. Winkelsentrums is maklik van hier af be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Burkleigh House is 62 jaar ou huis wat nuut op geknap is om by sy rol as eersteklas-gastehuis in Randburg te pas. Die voorkant van die huis spog met 'n groot sonnige stoep en is ideaal vir skemerkelkies met 'n uitsi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë. Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers en 9 selfsorg-eenhede. Al die kamers het hul eie badkamer, TV met DStv-kanale, mikrogolf...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za