Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Arcadia (12)
Cynthiavale A.H (1)
Voorstede
Akasia (17)
Alphen Park (5)
Amadasig (1)
Ashlea Gardens (4)
Bailey’s Muckleneuk (9)
Brooklyn (25)
Capital Park (3)
Chantelle (1)
Clydesdale (11)
Colbyn (4)
Constantiapark (4)
Die Hoewes (3)
Die Wilgers (9)
Donkerhoek (8)
Dorandia (2)
Doringkloof (3)
Eastwood (3)
Elarduspark (10)
Eldoraigne (14)
Eloffsdal (3)
Equestria (4)
Erasmuskloof (8)
Erasmusrand (3)
Faerie Glen (26)
Florauna (7)
Garsfontein (23)
Glen Lauriston (1)
Groenkloof (4)
Hatfield (8)
Heatherdale (3)
Jan Niemand Park (1)
Kameeldrift-Oos (18)
Kilner Park (1)
La Montagne (6)
Lukasrand (1)
Lynnwood (8)
Lynnwood Glen (9)
Lyttelton (26)
Lyttelton Manor (22)
Magalieskruin (10)
Mayville (3)
Menlopark (12)
Montana (4)
Montana Park (9)
Monument Park (7)
Moregloed (2)
Moreletapark (22)
Mountain View (1)
Muckleneuk (15)
Nellmapius (1)
Newlands (15)
Nieuw Muckleneuk (12)
Ninapark (7)
Nuwe Muckleneuk (3)
Onderstepoort (2)
Pierre Van Ryneveld (5)
Pretoria SSB (75)
Pretoria-Oos (240)
Pretoriuspark (3)
Queenswood (7)
Rietfontein (8)
Rietondale (7)
Riviera (8)
Shere (6)
Silver Lakes (7)
Silverton (3)
Sinoville (10)
Sterrewag (5)
Sunnyside (7)
Tampara Park (1)
Theresa Park (7)
Tileba (1)
Valhalla (3)
Villa Rosa (5)
Villieria (10)
Wapadrand (7)
Waterkloof (12)
Waterkloof Glen (5)
Waterkloof Hoogte (1)
Waterkloof Ridge (21)
Willow Glen (3)
Willow Park (1)
Willowbrae (1)
Wingate Park (10)
Wonderboom (11)
Wonderboom Suid (5)
Woodhill (3)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (634)
B&Bs (91)
Lodges (14)
Hotelle (38)
Gastehuise (260)
Selfsorg-eenhede (231)

Resensies van Pretoria

4.3 / 5  
volgens 938 resensies
Lees regte resensies van Pretoria van 938 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Weeksdae!
VanafR540
R486
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagre...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk, Pretoria

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers, 1 enkel- en 1 dubbelkamer. Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat buitedeur en 'n en...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

14 Candlewood gastehuis is op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het ’n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Cologne 1 is op die veilige Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria-Oos geleë. Dit is stapafstand van sy suster instansie, Cologne 2. Cologne 1 bied sakpasverblyf in gerieflike kamers. Daar is kamers met 'n en sui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Shere, Pretoria

Die hemel wag op jou! Weggesteek in 'n stil deeltjie in die ooste van Pretoria, net soos jy afdraai van Lynnwood-pad af, sal jy ons vind. Weg van die rep en roer van die stad sal jy Ikhutsa Mountain Manor Guest Hou...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Pretoria

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Pretoria

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Ons bied 6 kamers met lugversorging, 1 suite, 'n verfrissende swembad en 'n beeld...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Die Hoewes, Pretoria

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

“Pretoria, Jakarandastad, dis weer Oktobermaand. Miskien is dit die rede dat ek so verlang vanaand,” sing Koos du Plessis. Pretoria het 'n besonderse vermoë om in jou hart te kruip. Dalk is dit die herinneringe: uitstappies na die dieretuin, verjaarsdagpartyjies in die botaniese tuine, tienerja...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za