Resensies van Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 1305 resensies.
Lillian M. - 11th November 2020
staying in Pretoria
Nice place to be.
Jeremy M. - 1st November 2020
staying in Pretoria
The location is perfect.
Croa George N. - 28th September 2020
staying in Pretoria
A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean.
Daleen C. - 28th September 2020
staying in Pretoria
Ons hou baie van Pretoria en trek ook eersdaags soontoe.
Beatrice N. - 23rd September 2020
staying in Pretoria
Baie inkopieplekke, eetplekke 'n groot verskeidenheid. Baie verblyf naby hospitale.
Marieta H. - 22nd September 2020
staying in Pretoria
Te veel bedelaars, 3 het nie weg beweeg van my kar nie, en die een het my windskerm sommer aangeval. Maar anders as dit was als reg.
Pheko L. - 21st September 2020
staying in Pretoria
In Pretoria safety is the most concerning.
Erik W. - 15th September 2020
staying in Pretoria
Pretoria se Jakarandas is altyd mooi om te sien.
Charl N. - 14th September 2020
staying in Pretoria
Verkeer in spitstyd erg en veral die taxi's om die Kolonade respekteer nie altyd die padreëls nie.
Colla T. - 12th September 2020
staying in Pretoria-Oos, Pretoria
Baie sentrale ligging. Veilig en netjies.
Cecilia C. - 9th September 2020
staying in Pretoria
Baie rustig, baie om te doen veral by die monument, Pretoria was nog altyd vir my mooi.
Keydie E. - 3rd September 2020
staying in Pretoria
Komend van die Kaap is ek maar bang, maar die omgewing en vriende het die maklik gemaak.
Chris B. - 1st September 2020
staying in Pretoria-Oos, Pretoria
Stil en skoon area.
Hennie V. - 25th August 2020
staying in Pretoria
Sal enige tyd in Pretoria kom bly.
Swannie S. - 24th August 2020
staying in Pretoria
Nie toeriste-vriendelik nie.
Hanneke V. - 23rd August 2020
staying in Pretoria
Die stad met die meeste bome!
Louisa D. - 20th August 2020
staying in Pretoria-Oos, Pretoria
Afhangend waar jy wil wees en wat jy wil doen, kan ons Pretoria-Oos aanbeveel as toeristebestemming.
Matsie M. - 25th March 2020
staying in Garsfontein, Pretoria
Location is safe and clean.
Lezile W. - 24th March 2020
staying in Silver Lakes, Pretoria
Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway.
Kobus O. - 23rd March 2020
staying in Lyttelton Manor, Pretoria
The usual hustle and bustle of a suburb which does quiet fairly quickly.
Duduzile N. - 23rd March 2020
staying in Pretoria SSB, Pretoria
The CBD is very busy and always noisy.
Patricia M. - 23rd March 2020
staying in Rietfontein, Pretoria
Good location.
Heila V. - 23rd March 2020
staying in Rietfontein, Pretoria
Rustig en veilige omgewing.
Peet G. - 21st March 2020
staying in Menlopark, Pretoria
Skoon en netjies.
Amanda W. - 21st March 2020
staying in Wonderboom Suid, Pretoria
Ons as Laevelders hou van die area.
Marlee C. - 17th March 2020
staying in Waterkloof, Pretoria
Dit is mooi plek en baie skoon.
Lucky K. - 16th March 2020
staying in Elarduspark, Pretoria
It was a great stay, thank you.
Rosa V. - 16th March 2020
staying in Garsfontein, Pretoria
Sunbird is perfek geleë indien jy iemand in die hospitaal het, jy kan letterlik stap as jy sou wou.
Mariaan L. - 16th March 2020
staying in Equestria, Pretoria
Was nogal intimiderend as 'n mens by die hotel uitry en mense sit die omliggende area aan die buitekant vol op soek na werk.
Liezl F. - 16th March 2020
staying in Pierre van Ryneveld, Pretoria
Was ons eerste besoek aan Pierre van Ryneveld.
Ana-alicia V. - 16th March 2020
staying in Pierre van Ryneveld, Pretoria
Moet meer restaurante kry in die area, soos bv. Debonairs of Wimpy.
John S. - 15th March 2020
staying in Lyttelton, Pretoria
Near all the shops that you might need.
René D. - 14th March 2020
staying in Silver Lakes, Pretoria
Veilig, pragtig.
Morne H. - 12th March 2020
staying in Hatfield, Pretoria
Hatfield is baie goed geleë met groot besighede en publieke vervoer baie naby die sentrale sakekern.
Elaine E. - 11th March 2020
staying in Wapadrand, Pretoria
Baie goed geleë naby eetplekke, winkelsentrums en hospitale.
Joey D. - 9th March 2020
staying in Faerie Glen, Pretoria
Voel veilig en gemaklik om te bestuur. Ek is van die platteland.
Susan J. - 9th March 2020
staying in Sinoville, Pretoria
Naby winkelsentrum en Montana Hospitaal.
Johan V. - 7th March 2020
staying in Zambezi Country Estate, Pretoria
Baie sentraal en uitstekende winkels op jou voorstoep.
Naomi T. - 4th March 2020
staying in Lyttelton, Pretoria
Lots of restaurants around and Mr Delivery very efficient.
Happy M. - 4th March 2020
staying in Doringkloof, Pretoria
Quite nice and clean.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za