Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 1247 reviews.
"Heerlik gekuier in Pretoria. Sou graag Melrose Huis wou besoek maar dit was nie oop nie. Die boeremark in Silverton, Saterdagoggend was die hoogte punt van ons kuier."
"Pretoria was nog altyd vir my 'n pragtige stad om te besoek, veral as die jakarandas en die bougainvilleas blom."
"Baie om te doen, gaan gou weer terug om goedjies te doen wat ons die rondte gemis het, botaniese tuine is pragtig en Mustang Sally's in Hatfield bied regte waarde vir jou geld."
"A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean."
"Verkeer in spitstyd erg en veral die taxi's om die Kolonade respekteer nie altyd die padreëls nie."
"Baie rustig, baie om te doen veral by die monument, Pretoria was nog altyd vir my mooi."
"Afhangend waar jy wil wees en wat jy wil doen, kan ons Pretoria-Oos aanbeveel as toeristebestemming. "
"Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway."
"Sunbird is perfek geleë indien jy iemand in die hospitaal het, jy kan letterlik stap as jy sou wou."
"Was nogal intimiderend as 'n mens by die hotel uitry en mense sit die omliggende area aan die buitekant vol op soek na werk."
"Hatfield is baie goed geleë met groot besighede en publieke vervoer baie naby die sentrale sakekern."