Resensies van Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.69 uit 5 gekry volgens 864 resensies.
Johann V. - 25th December 2019
staying in Prins Albert
Mal oor Prins Albert. Pragtige plek!
Ronel V. - 23rd December 2019
staying in Prins Albert
Dorp is baie skoon en het nooit onveilig gevoel nie.
Arina V. - 23rd December 2019
staying in Prins Albert
Was so lekker om rond te stap en veilig te voel en almal is so vriendelik!
Lorinda B. - 23rd December 2019
staying in Prins Albert
Uitmuntend.
Lorinda B. - 23rd December 2019
staying in Prins Albert
Idillies.
Keith C. - 22nd December 2019
staying in Prins Albert
Very clean wonderful Karoo town. The Mayor deserves a medal.
Rudolph B. - 22nd December 2019
staying in Prins Albert
As jy die dorp en sy mense wil leer ken, maak ‘n punt daarvan om Saterdagoggend, 7:00, die parkrun by die sportveld by te woon. Dis die moeite werd! Daar is ook geleentheid vir goedwilligheid.
Paul L. - 21st December 2019
staying in Prins Albert
Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop.
Frans C. - 20th December 2019
staying in Prins Albert
Die moeite werd om te besoek.
Dolf W. - 18th December 2019
staying in Prins Albert
Warm oor Desember-maand.
Charlotte G. - 18th December 2019
staying in Prins Albert
Dis 'n pragtige en interessante dorp wat 'n besoek werd is. Pragtige omgewing en vriendelike mense.
Zelna V. - 17th December 2019
staying in Prins Albert
'n Juweel op die platteland.
Chloe V. - 17th December 2019
staying in Prins Albert
Lazy Lizard and La do dah were both really good breakfast spots with good coffee.
Carien O. - 15th December 2019
staying in Prins Albert
At the moment - super dry. But these people have not let go of their pride of looking after and maintaining their pride and joy. Super proud of them.
Ina O. - 14th December 2019
staying in Prins Albert
Die moeite werd om te besoek.
Herman D. - 10th December 2019
staying in Prins Albert
Kan lekker warm word.
Gert G. - 8th December 2019
staying in Prins Albert
Rustig, ongelooflik mooi berge.
Marina B. - 7th December 2019
staying in Prins Albert
Jy kan nie net een nag in Prins Albert oorbly nie! Onthou die Rude Chef Bistro mag jy nie misloop nie. Prins Albert is 'n voorbeeld vir die res van Suid-Afrika. Hele dorp is skoon en netjies, mense is happy, opheffing is groot, munisipaliteit is effektief. Dankie Prins Albert, julle is ‘n great team!
Thersia C. - 4th December 2019
staying in Prins Albert
Te min tyd gehad om reg daaraan te laat geskied. Sal beslis weer besoek. Heerlike etes geniet by Swartberg Hotel (aandete) en Lazy Lizzard (ontbyt).
Celestine D. - 3rd December 2019
staying in Prins Albert
Sal weer gaan.
Lawren O. - 18th November 2019
staying in Prins Albert
Jy moet beslis hier stop op pad Kaap toe, bied baie vir die reisiger.
Adele H. - 17th November 2019
staying in Prins Albert
Pragtige dorpie.
Sandra H. - 7th November 2019
staying in Prins Albert
Het ons spook-uitsappie baie geniet.
Annette R. - 29th October 2019
staying in Prins Albert
Dit lyk na 'n lekker plekkie om 'n paar dae te ontspan. Ons was ongelukkig oor 'n naweek van Saterdagmiddag daar en dus was meeste plekke toe. Sal beslis weer 'n draai daar maak, maar die keer sorg dat ons deur die week daar is.
Frederick M. - 29th October 2019
staying in Prins Albert
A beautiful town and setting ─ a must to experience, more than once!
Friedrich G. - 23rd October 2019
staying in Prins Albert
'n Pragtige deel van ons land met tradisie van kuns en kultuur. Goeie, vriendelike mense en 'n verwelkomende dorp in ons mooi land met toegangsroetes op pad vanaf Meiringspoort na die see of waar ook al.
Alexia M. - 21st October 2019
staying in Prins Albert
Very hot and dry, but so beautiful and charming, will definitely return!
Kobie S. - 15th October 2019
staying in Prins Albert
As jy nog nooit tevore op Prins Albert was nie, doen jouself die guns en gaan. Die dorp self is 'n skatkis van ontdekkings en die omgewing bied baie dinge om te sien en doen.
Nicoline A. - 7th October 2019
staying in Prins Albert
Hemel op aarde. Kan nie genoeg kry van die dorpie nie.
Gert S. - 5th October 2019
staying in Prins Albert
Dorp baie netjies en skoon.
Paul V. - 1st October 2019
staying in Prins Albert
Dit is 'n besonderse besoekersdorp. Die mense is vriendelik en laat jou as toeris werklik tuis voel.
Andre B. - 28th September 2019
staying in Prins Albert
Karoo's best kept secret.
Aubrey J. - 26th September 2019
staying in Prins Albert
Daar keer iemand jou maklik voor vir 'n kort geselsie - vra maar die persoon by die museum.
Maryna M. - 25th September 2019
staying in Prins Albert
Dis 'n dorpie wat elke Suid-Afrikaner behoort te besoek ─ 'n erfenis-skatkis!
Lisette (tutu) W. - 25th September 2019
staying in Prins Albert
African Relish cafe was a perfect dinner spot.
Anita J. - 25th September 2019
staying in Prins Albert
Prins Albert is 'n baie spesiale dorpie. Mense daar is sout van die aarde.
Mandy R. - 18th September 2019
staying in Prins Albert
A beautiful little town in the middle of the Karoo that is more than worthwhile visiting.
Carl P. - 9th September 2019
staying in Prins Albert
Besoek gerus die koffie shop by die watermeule. Baie oulik.
Mariana V. - 9th September 2019
staying in Prins Albert
'n Besoek werd!
Sue N. - 8th September 2019
staying in Prins Albert
Unexpectedly charming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za