Geverifieerde Resensie

Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1027 resensies.

Prins Albert

Skonerus

"Dit is 'n pragtige Karroo dorpie met 'n lang geskiedenis. Ons tweede besoek in soveel maande."

Prins Albert

Onse Rus Guest House

"Oulike dorpie en sal beslis weer hier draai."

Prins Albert

The Olive Thrush Cottage

"Prince Albert het die vriendelikste mense, gaaf, behulpsaam en gesellig. Ons het vir Johnny ontmoet en dis lekker om te weet dat hy en ander dorpenaars soos hy die tuine so mooi in stand hou. Die slaghuis op die dorp het die beste diens en vleis in die Karoo. Ek het dit so waardeer om die eienaar en sy seun te ontmoet en ons vleisies is in sulke mooi verpakking aan my oorhandig dat my man gedink het iemand het vir ons 'n geskenk gegee. Prince Albert is 'n hondevriendelike dorp."

Prins Albert

81 on Church

"Mooi dorp en altyd lekker om daar oor te slaap."

Prins Albert

Swartberg Cottages

"Aangename plek."

Prins Albert

Wolvekraal Guest Farm

"Dis ons eerste keer dat ons Prince Albert besoek en ons was aangenaam verras met die plek. Een dag is te kort om deur alles wat die dorp aanbied te kyk - twee volle dae sal dalk ideaal wees."

Prins Albert

Karoo Khaya

"Wat 'n pragtige mooi en skoon dorpie. Met interessante geskiedenis en oulike winkels en 'n paar lekker eet- en koffiewinkels. Sit Prins Albert op jou moet besoeklys."

Prins Albert

Bushman Valley

"Baie aangenaam. Lekker dorpie met oulike winkels en lekker restaurante en koffie winkels. Die naby geleë Swartberg pas is een van die mooiste plekke in SA."

Prins Albert

Casa Milorca

"Rustige Karoo dorpie. Swartberg pas is 'n moet!"

Prins Albert

Travellers Rest

"Mooi Karoo-dorp. Beslis die moeite werd om dit te besoek."

Prins Albert

Casa Milorca

"Net 'n lekker plek om te besoek. Baie om te doen."

Prins Albert

Casa Milorca

"A lovely Karoo town with friendly people. The Rude Chef restaurant was great."

Prins Albert

Casa Milorca

"Dit is 'n baie mooi dorpie met oulike eetplekke en vriendelike mense."

Prins Albert

Casa Milorca

"Die pragtigste plekkie met 'n verrassing om elke hoek. Mens kan beslis nie net vir een nag hier oorbly nie."

Prins Albert

Casa Milorca

"Wonderlike dorpie met lekker eetplekke."

Prins Albert

Casa Milorca

"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."

Prins Albert

The Karoo Prinia

"Een van my gunstelingdorpe!"

Prins Albert

By-Die-Koppie Guesthouse

"Sal altyd terugkom!"

Prins Albert

Karoo Lodge

"Stunning little town and perfect spot to stop on our way to Cape Town."

Prins Albert

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Will keep going back. Lovely Town with beautiful views all around."

Prins Albert

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Die dorpie is pragtig, skoon en vriendelik."

Prins Albert

Gecko Cottages

"Pragtige Karoodorpie met unieke atmosfeer."

Prins Albert

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige historiese dorpie."

Prins Albert

The Cottage

"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."

Prins Albert

Casa Milorca

"Ons ander huis."

Prins Albert

Karoo Lodge

"Pragtige dorpie."

Prins Albert

Wolvekraal Guest Farm

"Baie oulike dorpie met lekker eetplekke en plekkies om te besoek."

Prins Albert

Olive Grove Cottages

"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."

Prins Albert

Elfen House and Cottage

"Lovely town with an interesting history. Loved it!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang