Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Richmond Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Richmond Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond Hill gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Richmond Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Richmond Hill Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond Hill

Guesthouse on Irvine bied die ideale verblyf vir plaaslike en oorsese sakereisigers, toeriste en toergroepe. Ons is in Richmond Hill geleë en is slegs 5 huise vanaf die dinamiese restaurante en unieke winkels in St...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Richmond Hill

Newington Place Gastehuis is in Newingtonstraat in Richmond Hill, langs 'n boomlaning en naby heelwat historiese geboue. Hierdie skilderagtige buurt is na aan die hartjie van Port Elizabeth, net 'n paar strate van d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond Hill

Newington House Guesthouse is in 'n pragtige en sentrale voorstad, Richmond Hill, geleë. Richmond Hill word beskou as een van die oudste voorstede in Port Elizabeth en het sy outydse sjarme behou. Dié gastehuis i...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Richmond Hill

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

Die Phoenix Hotel bied gastekamers in Port Elizabeth se middestad. Dié hotel is ideaal geleë naby die stad se ontspannings- en sakegeriewe. Verblyf word in 9 kamers wat individueel versier is gebied. Dié kamers ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Georges Park, Port Elizabeth SSB

Dié gastehuis dateer uit 1928, is in 1995 opgeknap en in 1996 as 'n gastehuis geopen. Die huis is sentraal geleë in die Baakensriviervallei in 'n doodloopstraat met 'n uitsig oor die Settlers Park Natuurreservaat....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

King George's Guest House is 'n luukse gastehuis en is in die eksklusiewe woonbuurt, Mill Park, in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis se ligging is uiters sentraal en bied maklike toegang tot die lughawe, gholfban...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Vela Inn - Mill Park is in Mill Park, Port Elizabeth geleë. Dié gerieflike verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die sentrale ligging op die Kaapse Pad bied toegang tot Greenacres-winkelsentrum en die ...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Gastehuis in Mount Croix, Port Elizabeth

Lesleys 26 on Bayview is 'n selfsorgtuinkothuis op die eienaar se erf in die luukse buurt Mount Croix in Port Elizabeth. Die kothuis het sy eie privaat ingang en deurloop langs die huis. Dié kothuis beskik oor 'n ...

Vanaf
R978
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Madiba Bay Guest House is in South End in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis het 29 smaakvol versierde en ruim kamers. Konferensiegeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is 9 Executive kamers. Elke kamer het slaap...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za