Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Richmond Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Richmond Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond Hill selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Richmond Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Richmond Hill Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Richmond Hill

B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Port Elizabeth met slaapplek vir 2 per eenheid. Verblyf word in die woonstel met 'n tuin-uitsig en die grondvloer-woonstel gebied. Dié oopplan-eenhede beskik oor gerief...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Richmond Hill

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth SSB, Port Elizabeth

10onCAPE bied selfsorgverblyf met 'n opsionele B&B-opsie in Kaapweg in Port Elizabeth. Die verblyf is in die hartjie van Port Elizabeth geleë en talle besienswaardighede soos die Nelson Mandela Bay Stadion en die S...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Kirknewton is in Mount Croix in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2. Verblyf word gebied in die Bayview-woonstel of die Courtyard-kothuis, wat elk ’n privaat terras het. Elke eenh...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, sport-ondersteuners of vakansiegangers. Home Away from Home se gaste-suite bied gerieflike ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

96 on Cape is 'n nuwe, moderne en knus oopplan-woonstel in Mill Park in Port Elizabeth, naby geriewe, privaat hospitale en top-skole, insluitend Hoërskool Grey, Laerskool Grey en Collegiate Hoër Meisieskool. Die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Port Elizabeth. Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat dit die ide...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Olde House bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die eenhede het 4 pragtig versierde kamers, genaamd die Sjampanje-, Groen-, Pers-, en die Rooi kamer. Elke kamer bied sla...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Lodge On Munro is gerieflik geleë in 'n stil voorstad naby Grey, Collegiate en ander skole. Dit is net 5 minute se ry vanaf Greenacres-winkelsentrum, hospitale, die stadion en net 7 km van die lughawe en hoofstrand...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mount Croix, Parsonsheuwel

Windermere Garden Flat is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth geleë. Dié woonstel is in die Oos-Kaap aan die einde van die Tuinroete, langs Algoabaai en spog met een van die land se grootste hawes. Besoeke...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Port Elizabeth Lughawe af. Die gemeubileerde eenheid het sy eie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za